Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Vu-Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir C-Vu-Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andre P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not the best.

The kitchen on the patio is not ideal as it is open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Vu-Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Andre! My eiendom word baie duidelik bemark as 'n stoep met 'n klein semi-selfsorg kombuisie. Dit is heeltemal onderdak. Waar dit vir sommige gaste ongerieflik is, sou ek voorstel dat hulle vooraf 'n alternatiewe eiendom boek. Meeste van my gaste ervaar die kombuis op die stoep as 'n groot bate! Hoop om jou weer te sien in ideale weerstoestande!

C-Vu-Cottage
Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi verblyf.

Baie gerieflike en netjese kamer. Die kombuis op die stoep buite is ongerieflik in koue, reënerige weer en die parkering is ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dame was baie behulpsaam. Goeie fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Vu-Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

C-Vu-Cottage
Charlene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Uiters keurige eenheid in stil, veilige omgewing. Uitstekende gasvrou. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Vu-Cottage se terugvoer

Hi Charlene en Andrie.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop julle kom kuier binnekort weer hier by C-Vu-Cottage.

C-Vu-Cottage
Liana P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Die plek se ligging is goed en dekor pragtig. Dit was skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Eienaars was daar indien nodig, en geen probleme ervaar nie. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Vu-Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer opreg!

C-Vu-Cottage
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e31fbe3778f9b4af8cc6e0955719e8fba38699a294a3328a8675d80a729a62ffe5e00677f888d06f45e2df377a30f09aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Cornwall Street Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185571352809 22.138843238354