Umdloti Akkommodasie by C08 Surfside | LekkeSlaap
+17

C08 Surfside

Selfsorg
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 35, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

C08 Surfside is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by C08 Surfside sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bellamont-weg 35, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 35, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18fe4238e26df7804633fa9167da6b0b4cf153b9b5217388572320c600f1a5d3fc5532b51a22f84f90defddfb24551abe9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 35 Bellamont Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.662809 31.1207672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za