C38 Sabuti
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simbithi Eco Estate, Tamboti Drive, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
C38 Sabuti is 'n stylvolle vakansiewoonstel in die gesogte Simbithi Eco Estate in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Hierdie woonstel met lugversorging bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, en daar is 'n bykomende gastetoilet vir gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV en 'n goed toegeruste kombuis met 'n ontbyttoonbank. Die kombuis sluit 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Die balkon bied gemaklike buitesitplek en 'n privaat jacuzzi met asemrowende 180-grade-uitsigte oor die see, die ideale plek om te ontspan. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, en bykomende geriewe binne die landgoed sluit in gemeenskapsentrums met swembaddens, braai-areas, putt-putt-bane en klimrame vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Simbithi Eco Estate, Tamboti Drive, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simbithi Eco Estate, Tamboti Drive, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang