Amanzimtoti Akkommodasie by Cabana on the Beach | LekkeSlaap
+9
+9

Cabana on the Beach

  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 123, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cabana on the Beach is 'n selfsorgwoonstel teen die strand in Amanzimtoti, sowat 27 km suid vanaf Durban, KwaZulu-Natal. Let asb daarop dat die eenheid nie 'n uitsig oor die see bied nie, maar daar is wel 'n uitsig vanaf die dek.

Dié ruim woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, en 'n mikrogolf. Daar is 'n oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n muurbalbaan, pooltafel, wassery en snoepie op die perseel.

Die instansie het ook 'n swembad en ingeboude braai-area. Die kompleks bied veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabana on the Beach sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Cabana on the Beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 123, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabana on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 123, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZWQ5Yjc4LTZiZGUtNDMzYy1iOGE3LTM3ZWZiMjdkNWFkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 123 Beach Road Amanzimtoti 4145 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.044742641587 30.893355796295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za