LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabanas del Mar 10 | LekkeSlaap
+18

Cabanas del Mar 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cabanas del Mar 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks in Warner Beach, Amanzimtoti met direkte toegang tot die strand. Dis op die grondverdieping en bied 'n uitsig oor die kompleks se swembad.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die woonstel is geteël en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n graniettoonbank en is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en nodige eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Daar is onderdakparkeerplek in die kompleks vir 1 voertuig. Die kompleks het 'n toesluithek en 'n sekuriteitswag. Addisionele parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas del Mar 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f7f81e9925cef732a671f9d4474d9e8cd6c378486a0da30bd846d1bfb51e3a2e93300731b9c44ecc627c9157b99befd4d0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (plek vir 6) 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.092088189466 30.861748868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!