Warner Beach Akkommodasie by Cabanas del Mar 10 | LekkeSlaap
+18

Cabanas del Mar 10

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Cabanas del Mar 10
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Addisionele parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word: R50 vir 'n voertuig, R30 vir 'n sleepwa.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Maar as jou honde lief is vir die strand, kan jy met die plaaslike DBV (Toti 031 904 2424) reël dat jou honde by hulle bly, en dan kan jy hulle gaan haal om na die strand of die parkie te gaan.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f7f81e9925cef732a671f9d4474d9e8cd6c378486a0da30bd846d1bfb51e3a2e93300731b9c44ecc627c9157b99befd4d0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (plek vir 6) 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.092088189466 30.861748868717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za