Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Del Mar 2

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 65

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 65 resensies vir Cabanas Del Mar 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine P
Gesin met tieners

Dit was die lekkerste en mees ontspanne vakansie nog, baie veilig.

Ja ons het beslis lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Woonstel het alles wat jy nodig het weg van die huis af.

Naby aan winkels en eetplekke. Loopafstand van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel S
Gesin met klein kinders

Lovely unit with the ocean on your doorstep.

Lovely modern ground floor unit close to the pool that makes it easy to watch the kids when they are swimming. The only downside is that there's no WiFi reception inside the unit, so the kids had to sit outside to use the WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schantal J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schantal J
Saam met vriende

Gerieflik en bekostigbaar.

Ons was daar vir Comrades en alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel, alles was netjies en skoon en omdat ons op die grondvloer is, is toegang tot swembad en braaigeriewe maklik toegangbaar. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Hi Schantal. Thank you for the positive feedback. Always nice to know that our guests enjoyed their stay. Looking forward to welcoming you again, Regards Devi

Cabanas Del Mar 2
Nathan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan B
Saam met vriende

The unit we stayed in was exceptionally well-maintained. The area was well-kept.

Cabanas Del Mar 2 was really as advertised, close to everything you need, clean and tidy. Safety was above and beyond what I expected. Definitely on the return list of places to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Nathan,
Thank you for your positive feedback. Always nice to hear.
Looking forward to welcoming you again
Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Zindhev M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zindhev M
Gesin met klein kinders

It was the best holiday gateway, from the accommodation to the scenery. The kids did not want to come back home. Will be visiting again soon.

Home away from home with stunning setup and decor. everything was close by pools and braai and play area. The unit is well-maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for your positive feedback.
Looking forward to welcoming you again soon
Greetings
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Debbie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie G
Gesin met klein kinders

Relaxing weekend away.

We as a family enjoyed our weekend away. Cabanas Del Mar 2 was a lovely unit with easy access to the beach and right by the pool and playground which our daughter enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thanks for the feedback. Glad you enjoyed your stay.
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Samantha A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Gesin met klein kinders

The apartment was lovely located.

The apartment is lovely and clean and close to everything. It's on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Good day Samantha,
Thank you for the positive feedback. Always lovely to know that our guests is having a good time.
Kind regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanda V
Gesin met tieners

Ontspanende omgewing.

Wanneer ons teruggekom het na 'n lang dag was dit lekker om te weet ons kan ontspan in 'n veilige en gerieflike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Melanda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Johan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Lekker woonstel by die see.

Daar is 'n paar goed wat die vakansie by Cabanas Del Mar lekker gemaak het. Dit is 'n redelike ruim woonstel. Daar is genoeg speelplek vir kinders en lekker skoon swembaddens. Die wasmasjien was 'n pluspunt en help baie (hy kan droogmaak ook!). Verder is daar lekker strandstoele en 'n sambreel beskikbaar om te gebruik. Daar is 'n paar goed wat kan verbeter ook. Die stort se dreineringspyp is geblok, hy loop stadig uit en die water dam baie op terwyl jy stort. Jy moet ook meer goed saambring as by meeste ander plekke wat ons gewoond is: eie handdoeke, badseep, vadoeke, skottelgoedseep, sponsies, koffie en melk. Ek sal die plek aanbeveel buiteseisoen wanneer dit stiller is maar nie noodwendig binneseisoen of oor langnaweke nie. Ons vakansie het op 'n langnaweek geëindig en die bure was maar rumoerig die laaste aand wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Beste Johan
Dankie vir die terugvoer en uitwys van die stort se drein wat geblok is.
Dis jammer vir die lawaaierige gaste in ander eenhede, wens mens kon ander se optrede beheer. Ten spyte daarvan is ek steeds bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Pravashnie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pravashnie P
Gesin met tieners

It was very relaxing and peaceful enjoyed the atmosphere despite our unfortunate conditions regarding water supply.

A relaxing and peaceful atmosphere where family time is well spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Good day Pravashnie,
Thank you for your feedback. I'm glad you had a good time. Even under the circumstances following the dreadful aftermath of the floods that hit KZN.
Kind regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Jean-marie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie S
Gesin met klein kinders

Relaxing, wonderful time.

Had such a wonderful time. We found our new go to unit at Cabanas Del Mar 2. Such a wonderful place. Felt like were at home, away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly om te hoor julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom.
Groete, Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Ryan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ryan S
Gesin met klein kinders

Dit was die week voor die vloede.

Swak onderhoud op die eenheid. Die plafonwaaier in die hoofslaapkamer kan enige oomblik af val, en die uitlaatpyp van die toilet lek op die vloer. Vat alles saam wat jy kan aan dink, behalwe jou meubels. Die eenheid het nie die minimum nodige items wat van selfsprekend is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer


Dankie vir die terugvoer. Ek was nie bewus van die toilet wat stadig water gelek het nie asook die dakwaaier. Die seël van die toilet is tydens jul verblyf vervang asook die dakwaaier. Ek is baie jammer dat dit so onaangename ervaring vir julle was. Hierdie eenheid word geadverteer as 'n selfsorgeenheid en dis presies wat dit is. Ek stuur vooraf 'n inligtingsdokument met Alle inligting, asook onder andere, dat jul jul eie bad en swemhandoeke moet bring.
As 'n selfsorg eenheid word die basiese toerustig verskaf en ek kan nie saamstem met die opmerking dat gaste als moet saamneem behalwe hul meubels. Als is daar wat enige iemand sou benodig van 'n selfsorgeenheid, en meer. Byvoorbeeld, nie alle selfsorgeenhede verskaf volle DStv Explorer pakette nie. Ek het nog geen gaste gehad wat kla oor die eenheid wat nie goed toegerus is nie.
Ek is waarlik jammer dat die eenheid nie voldoende was vir julle nie.

Cabanas Del Mar 2
Sunet K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet K
Gesin met tieners

Oulike eenheid, gerieflik naby aan die swemstrand.

Dubbelbed kan doen met 'n nuwe matras. Eenheid is goed goegerus en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Sunet,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word altyd waardeer. Ons sal 'n punt daarvan maak om na die matras te kyk.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Rhyno G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhyno G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker.

Was baie lekker. Hier en daar 'n kokkerot/kakkerlak probleem, maar bitter lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Sal die probleem opneem met die instansie en opsigter van die gebou.
Hoop om julle weer te verwelkom.

Cabanas Del Mar 2
Corne H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Gesin met klein kinders

So goed geleë en netjies.

Alles was perfek. Naby die strand en die swembad vir die kinders was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Corne,
Dit is altyd gaaf om positiewe terugvoer te kry, baie dankie.
Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.
Groete, Chantelle.

Cabanas Del Mar 2
Willie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Gesin met klein kinders

Wonderful.

This is a good place for holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Gesin met klein kinders

Fenomenaal.

Ten spyte van gure weer was dit regtig 'n baie lekker verblyf gewees naby aan die strand en winkels. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beplan al klaar ons volgende kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Morné
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer. Ek is bly julle het die tyd geniet ten spyte van die weer.
Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.
Groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Duncan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan B
Gesin met klein kinders

Delightful little flat. If we could timeshare here, I would.

Just a few points: The shower tap temperature markings are the wrong way around. The oven and hob needs servicing (door rubber, thermostat, etc). The sliding door is very sticky, requires servicing. The washing machine door doesn't open easily, requires servicing. The umbrella in the cupboard is badly damaged, perhaps remove it. It would be great if bathroom towels would be supplied. Packing 2 lots of towels per person, is too much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for the positive review and your feedback. I will make sure to have a look at all the things you pointed out.
You are welcome to visit anytime.
Regards,
Chantelle.

Cabanas Del Mar 2
Chelsea J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea J
Saam met vriende

Very relaxing.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Good day Chelsea
Thank you for the 5-star rating. Hope to welcome you again.
Kind regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Alveena S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alveena S
Gesin met klein kinders

Great and excellent

Really enjoyed our weekend away at this clean, calm and beautiful accommodation. My kids loved the open space inside and outside and want to visit again. Very tidy and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Alveena
Thank you kindly for the positive feedback. You are welcome anytime.
Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Deon M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik. Naby die strand. Baie skoon en netjies. Naby winkels en baie gerieflik.

Dit is baie skoon en netjies. Die wagte was baie oulik en lewer 'n goeie diens. Dit plek is kindervriendelik. Speelplek baie nice. Die mense wat daar woon maak dit so lekker dat 'n mens weer wil teruggaan. Die kinders het dit ongelooflik baie geniet en het baie lekker gespeel. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel. Dis ook naby aan winkels, dit maak dit baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Bly julle en die kinders het dit geniet...
Hoop om jul weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Cabanas Del Mar 2
Jeanine R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R
Gesin met klein kinders

Baie goed gelëe.

Baie oulike toegeruste eenheid in 'n veilige kompleks. Al wat gepla het was die beddegoed wat vuil was by aankoms (was droëe bloed op hoofslaapkamer laken en beddegoed het gestink) en eers gewas moes word voor ons kon slaap en die nat mop in die kas wat die hele eenheid laat stink het. Verder is dit 'n baie netjiese lekker eenheid wat ek vir vele sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Jeanine. Jammer vir die ongerief rondom die linne. Ek maak seker dit word opgeneem met die skoonmaakdienste wat na die eenheid se skoonmaak omsien.
Groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Nikesh S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikesh S
Gesin met klein kinders

Fantastic.

It was fantastic. Very neat and clean. Place is an all in one. Beach, pool. Atmosphere was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for your positive feedback.
Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Annette T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T
Gesin met klein kinders

Vir seker een van die beste plekke waar ons al gebly het in die area. Jy kan nie verkeerd gaan nie!

Alles wat jy nodig het. Netjies, luuks en veilig. Kinders kan swem en speel. Op die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Annette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul weer binnekort te verwelkom.

Cabanas Del Mar 2
Nyasha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nyasha M
Gesin met klein kinders

Value for money.

Perfectly located and clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Hope to welcome you again in the near future. Regards, Chantelle.

Cabanas Del Mar 2
Cindy S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging. Enkele tree van see.

Baie lekker gebly. Wonderlike rustig atmosfeer. Permanente inwoners Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Natasha L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met tieners

It was beautiful and relaxing. I enjoyed it.

The place was so beautiful and neat inside. Will go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for your positive feedback.
Hope to welcome you soon in the near future.
Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Ian H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location sadly run down.

Our first impression was along an open corridor past foul smelling drain and wash lines. We disturbed crabs in the drains and they scurried away as we passed we later found cockroaches in the apartment. The apartment was spacious enough clean and tidy with good kitchen equipment however the lamination was peeling off cupboards and the dustbin cupboard was rusted and falling off its hinges no dustbin was provided. Sliding doors were broken and would not close therefore no privacy in the bathroom or second bedroom. Drains in the bathroom were clogged which accounted for a foul smell in the entrance an attempt was made to clear this but not satisfactorily. The 24 hour security on the entrance gate was negated by the fact that the beach gate was not locked. Wi-Fi was available but was nearly useless due to the poor signal. The community area around the braais and pool was in a poor state with trenches dug and open and the lawns were uncut during our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging wat ongelukkig nie goed bestuur word nie.

Ons eerste indruk was langs 'n oop gang verby slegte reukwater en wasgoedlyne. Ons het die krappe in die dreine versteur en hulle het weggeskram toe ons verbygaan en later kakkerlakke in die woonstel gevind het. Die woonstel was ruim genoeg, skoon en netjies met goeie kombuistoerusting, maar die laminering het van die kaste afgeskil en die vullisdromkas was verroes en van sy skarniere af val daar geen vullisdrom nie. Skuifdeure is gebreek en sal nie toemaak nie, dus is daar geen privaatheid in die badkamer of tweede slaapkamer nie. Die dreine in die badkamer is verstop, wat 'n slegte reuk in die ingang beteken. Daar is gepoog om dit op te ruim, maar nie bevredigend nie. Die 24 uur-sekuriteit by die ingangshek is ontken deur die feit dat die strandhek nie gesluit was nie. WiFi was beskikbaar, maar was byna nutteloos vanweë die swak sein. Die gemeenskaparea rondom die braais en swembad was in 'n slegte toestand met slote gegrawe en oop en die grasperke was ongesny tydens ons verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for your feedback.
I am the owner of the unit and can therefore not comment on the state of the complex. I will, however, make sure that the body corporate and all other maintenance personnel and caretaker, is aware of this. I apologize for the inconvenience in this matter.
As for the unit itself, I am aware of the kitchen cupboards and it is often that you get guests that do not care for your things. I, myself was there in November 2019 and everything was in good working order with no broken sliding doors or clogged drains whatsoever. The dustbin and dustbin cupboard was also in a working state, rust occurs down at the coast frequently. I sincerely apologize for all your inconvenience and I am saddened to hear of your negative experience.

Cabanas Del Mar 2
Estelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle H
Gesin met tieners

Hou van die eenhede.

Ons het lekker gebly by Cabanas Del Mar. Ons bure was net lawaaierig veral vroeë oggendure, sou verkies dat reëls effens strenger toegepas word. Die eenhede is netjies, en 'n redelike kort afstand tot die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Estelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek maak seker om die boodskap deur te gee aan die Cabanas Del Mar beheerliggaam wat toepassing van die kompleksreëls betref.
Vriendelike groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Michael K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sou net aanbeveel dat die WiFi werk, geen WiFi was beskikbaar gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J
Gesin met tieners

Baie netjies, alles wat jy nodig het.

Pragtige woonstel, modern en alles wat jy nodig het is daar. Netjies en skoon. Ons het regtig lekker gerus. Braaigeriewe elke dag skoongemaak, swembaddens mooi en die strand op die voorstoep. Sleuteldeposito binne 2 dae terug ontvang. Puik diens! Naby aan alle winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Gesin met tieners

Heerlik.

Heerlike plek om by te bly. Naby die see en strand. Ten volle toegerus en alles wat jy nodig het, is in die woonstel en byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Anneke,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly jy julle het dit geniet.
Groete,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Herman P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Gesin met klein kinders

Ek het die verblyf geniet.

Dit is veilig, stil en het genoeg spasie vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Herman,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Mariska J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Baie lekker gebly, en geslaap. Al ding wat ek sou verander is geen rook by kinders speelarea. Het ongelooflik baie sigaret stompies in sand op getel en dalk naby speelplek geen rookarea maak. Want terwyl ons daar gespeel het met ons kinders het ander gaste gebraai en gerook en al die rook na speelplek gewaai waar kinders speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Mariska. Ek sal 'n punt daarvan maak om dit deur te gee na die bestuur van die kompleks.

Cabanas Del Mar 2
Belinda G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met klein kinders

Fun safe holiday destination just a walk away from the beach.

Very stylish place and the aircon is a lifesaver with the heat. Swimming pool and play area make it worth the stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker veilige vakansiebestemming, stapafstand vanaf die strand.

Baie stylvolle verblyf en die lugversorging was fantasties in die hitte. Die swembad en speelarea maak dit die moeite werd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Belinda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom
Groete,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Shantell D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantell D
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en lekker gerieflik. Alles is naby geleë.

Gerieflik geleë. Rustig. Baie mooi ingerig en goeie waarde vir prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Shantell,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Pragasen Mark C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pragasen Mark C
Gesin met klein kinders

Lovely and relaxing.

The place was relaxing and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Mark,

Thank you for the feedback. Hope to welcome you again soon.

Kind regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Bernice V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice V
Gesin met klein kinders

Was baie ontspannend.

Ons het baie lekker by Cabanas Del Mar gebly, was so rustig, alles wat jy nodig het, netjiese plekkie reg langs die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Bernice
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Cabanas Del Mar groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Abdool Razak O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdool Razak O
Gesin met klein kinders

Awesome.

The apartment was in excellent condition and the location was gorgeous. My family especially enjoyed the close proximity to the beach. An added bonus was the washing machine which was excellent. Hats off to the owner of the apartment. If I could make one small suggestion of including cleaning of the apartment in the bill even if it was three times per week. it will make the stay even better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Hi Abdool,
Thank you for your feedback and positive review, it's is much appreciated.
Kind regards,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Joanne C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C
Gesin met klein kinders

Brilliant. Clean and stylish.

The flat was as promised in the pictures. Clean, neat and nicely furnished. The staff were friendly and professional. Great time with the kids in the pools and play area. Will definitely be seeing them again next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Joanne,

Glad you had a great time.

Kind regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Vuyokazi Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vuyokazi Z
Saam met vriende

A place to visit any day.

The place is exactly as advertised, no surprises or extra charges. It was clean and had everything we needed and the staff were very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Vuyokazi,

Thank you for your positive feedback. Glad you were satisfied with everything.

Kindly contact us regarding the 2-star rating, I would like to know if there are any changes that can be made.

Kind regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Marike S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Dis 'n pragtige woonstel. Die see is 'n klipgooi weg en die swembaddens was 'n heerlike uitkoms indien die see te rof was. Die lugversorging in die woonstel was 'n fees. Ons het so lekker geslaap en ons baba het tot sy eie bed geniet. Ek beveel die plekkie vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Marike,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Mohamed B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed B
Gesin met klein kinders

I have already recommended this place to many.

Really convenient. All that one could ask for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B
Gesin met klein kinders

Baie netjies, modern!

Was baie gelukkig met die verblyf! Baie netjies, goed ingerig en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

WiFi en DStv was 'n probleem vir die hele week, swak sein en DStv het die hele week nie gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Hallo Lettie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Vir die situasie met die Wi-Fi en DStv vra ek om verskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het. Mens wil dit nie graag so hê nie, maar soms is dit buite ons beheer. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien en dan sonder enige tegniese probleme met die bogenoemde.
Vriendelike groete,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Dawie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Mal oor die plek, naby see, lekker swembad en kinders speel sonder dat hulle kan wegraak.

Cabanas Del Mar is amper op die strand geleë, pragtige slaapkamers, sekuriteit is skerp en behulpsaam. Sal gou weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer

Cabanas Del Mar 2
Jetaime S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetaime S
Gesin met klein kinders

Rustig en asemrowend.

Veilig en kindervriendelik. Perfek vir 'n familie wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Jetaime

Cabanas Del Mar 2
Karin B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie om lekker te gaan rus.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is mooi, skoon en baie gerieflik. Ons sal enige iemand aanbeveel om daarna toe te gaan en ons sal definitief weer soontoe gaan. Die personeel is almal vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Luukse, goeie toegeruste en kindervriendelike plek.

Dit is 'n baie lekker plek naby 'n heerlike swemstrand. Dit is baie kindervriendelik en goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die woonstel is baie goed ingerig en baie lekker gebly. Ek sal dit aan al my vriende aanbeveel en sal weer daar gaan bly as ek Natal toe gaan. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Gesin met klein kinders

Ons het die plek baie geniet.

Dit lyk presies soos op die foto's aangedui, mooi, netjies en modern. Braaigeriewe word elke dag skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed toegerus.

Die Cabana self is op die grondvlak en is baie goed toegerus, skoon en netjies. Die kompleks is baie goed versorg en goed toegerus met drie swembaddens wat sprankelend skoon gehou word. Die sekuriteit by die ingang was baie goed. Wat egter 'n probleem is, is dat voornemende huurders nie ingelig word dat daar 'n redelike ver afstand tussen die parkeerplek en Cabana self is. Die parkeerplek is ook op 'n laer vlak as die Cabana en dat dit opdraande met trappe is om tot op die volgende vlak te kom wat dit baie moeilik maak vir bejaarde persone wat moeilik loop om hulle bagasie by die Cabana te kry. Daar word geen hulp aangebied nie en is dus nie aan te beveel vir bejaarde mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Frans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal seker maak dat voornemende huurders bewus gemaak word rondom die afstand. Daar is wel 'n meer gelyke pad om na die eenheid te gaan by die ontvangskantoor. Ek sal ook 'n voorstel maak by die instansie om hulp te bied aan bejaardes.
Weereens dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Sanjay A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanjay A
Gesin met tieners

Netjiese en gerieflike eenheid.

Moderne, netjiese en gerieflike eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik en in die perfekte plek.

Ons het dit baie geniet. Dit is lekker plekkie wat ons graag weer sal gaan om te bly. Die Cabanas is naby aan die strand end die Galleria. Die huisie het alles wat ons nodig gehad het. Ons sal volgende keer 'n bietjie langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surika L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika L
Gesin met klein kinders

Een vir die boeke.

Alles was skoon en netjies en het aan al ons behoeftes voldoen, sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carola A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola A
Gesin met tieners

Cabanas Del Mar 2 is a true home away from home, we had a lovely stay and will definitely return.

The unit is state of the art and beautifully furnished, the kitchen is fully equipped and bedrooms have comfortable beds and linen. The shower was a great experience and the unit is fitted with an air-conditioner a much needed item in the heat. The unit is on the floor which is an advantage since access to the beach and pools is easy. The property boasts 3 lovely pools and braai-areas. Our stay at the Cabanas was well enjoyed with the communal pools and braai-areas definitely recommended and the beach just a walk away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Good day Carola,
Thank you for the positive, much appreciated feedback.
Kind Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Charl V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Neat and clean.

The unit was clean and neat with everything we needed. It was well positioned with access to the pool and braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimitri A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri A
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome!

Travelled to Amanzimtoti with my wife and kids. Cabanas Del Mar 2 was seriously awesome. Our chalet was spotless. The furniture was brand new, for what we paid for, we expected a really cheap looking basic of basic chalet. That's not what we got. Air conditioned lounge, bathroom and shower that made you want to relax and take your time in. Walk out your chalet onto a nice green well looked after lawn, crystal clear blue pool, getting onto the beach! No problem just walk 80 m out your chalet and you are walking on a clean beach. We loved our stay there. 5 thumbs up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Thank you for the positive feedback Dimitri. It surely warms up the heart. Hope to see you again soon.
Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Rianne D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en modern.

Heerlike vakansieplek. Sal baie beslis weer gaan. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Rianne,
Bly om te hoor jul het dit geniet.
Groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Jean-paul D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek met vriendelike mense.

Ek sal enige tyd verblyf aanbeveel aan ander. Als was netjies, skoon swembad en braai-area is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Jean Paul,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te verwelkom.
Groete
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Dana G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dana G
Gesin met tieners

Very nice place with nice atmosphere and good service.

Unit very clean and big, nice atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Dana,
Thank you for your feedback. We hope to welcome you again, in the future.
Regards,
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Karin S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Besigheidsreis

Lovely.

Neat, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Karin,

Glad you had a comfortable stay.

Regards
Chantelle

Cabanas Del Mar 2
Daphne N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne N
Gesin met klein kinders

Excellent.

Cabanas Del Mar 2 was an excellent place to have spent my birthday. The rooms was super clean. Chantelle was absolutely awesome, ensuring that all was in order before we arrived. It was such a safe environment for my children and with security present to ensure that other guests was not behaving in a unruly manner. Excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabanas Del Mar 2 se terugvoer

Dear Daphne,

Thank you so much for this review. I am glad that you had a wonderful birthday.

Hope to see you soon.

Warm Regards,
Chantelle - Cabanas Del Mar 2

Cabanas Del Mar 2
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjgzYjdhLTkxMjQtNDMwZC04ZmM4LTBiMTkxYjA0NmFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.092227629828 30.86189902424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem