Umdloti Akkommodasie by Cabanas No 8 | LekkeSlaap
+6
+6

Cabanas No 8

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Woonstel 8, Umdloti Cabanas, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cabanas No 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieverdiepingwoonstel met 2 slaapkamers. Dit is in 'n veilige kompleks in Umdloti se South Beach geleë. Die woonstel bied see-uitsigte en is stapafstand van winkels en restaurante af geleë.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het see-uitsigte. Daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Bad- en swemhanddoeke word nie voorsien nie, so gaste moet hul eie bring.

Die woonstel het 3 balkonne en die boonste balkon het 'n braai en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek in 'n motorhuis word voorsien. Die kompleks het 'n swembad en 'n braai-area en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak. Dit is sowat 12 minute van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas No 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Cabanas No 8
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • South Beach-weg 5, Woonstel 8, Umdloti Cabanas, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabanas No 8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Woonstel 8, Umdloti Cabanas, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiYjYxMGYwLTk5ODYtNDRhMy05NGM5LTU2NDVmN2VhNGVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 South Beach Road Apartment 8, Umdloti Cabanas 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.671976119006 31.116513008598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za