Warner Beach Akkommodasie by Cabanas On The Beach | LekkeSlaap
+25
+25

Cabanas On The Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg, Cabanas Del Mar, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cabanas On The Beach is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Winklespruit. Die kompleks het 'n see-uitsig en is naby winkelsentrums, strande en restaurante.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het dubbelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank en is ideaal vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, rooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n hoekbank, 'n slim-TV, DVD-speler en 'n verskeidenheid DVD's. Daar is ook DStv met die Compact-pakket beskikbaar.

Die kompleks bied 2 swembaddens, 'n plonspoel, gemeenskaplike braaigeriewe, 2 lapas en speelgrond vir kinders. Daar is 'n stel trappe van die parkeerarea tot by die eenheid. Die kompleks het direkte toegang tot 'n swemstrand met lewensredders gedurende die vakansietydperk.

Die Sardienloop is 'n gewilde besienswaardigheid in Mei en Junie en laasjaar is die groot nette 3 keer reg voor die kompleks opgestel.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas On The Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Cabanas On The Beach
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ellcock-weg, Cabanas Del Mar, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabanas On The Beach het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg, Cabanas Del Mar, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFQStup4gGlchfdktooo5dTUUsAQd8w3HQDrA5sterkJ5AYdlnD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 45 Ellcock Road 79 Cabanas Del Mar 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.092123 30.861714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za