Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Provenance Camp

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 423, Oranjerivier, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cabanas Provenance Camp lê op die oewer van die Oranjerivier in die suide van Namibië en bied gerieflike verblyf in grasdakhutte. Dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike Oranjerivier-uitstappie en daar is ook oorgenoeg plek waar die kleinspan hul kan vermaak.

Cabanas Provenance Camp het 17 en suite-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk, 2 gesin-suites met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk en 1 wittebrood-suite. Die eerste 10 cabanas is op die oewer van die Oranjerivier geleë en die ander 7 is hoog teen ’n koppie wat oor die rivier uitkyk. Elke eenheid het lugversorging en koffiemaakgeriewe. Verblyf word op 'n B&B-basis gebied en alle maaltye word in die restaurant op die koppie bedien. Dié restaurant bied asemrowende uitsigte oor die Oranjerivier.

Gaste kan daaglikse Oranjerivier-uitstappies onderneem wat kanovaart, riviervlotvaart en kajakvaart insluit wat op die hele gesin gemik is. Daar is ook ander 4 dag-lange Oranjerivieruitstappies vir die avonturiers. Die grasdakeenhede is lekker koel, so jy kan salige verblyf in Namibië geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Cabanas Provenance Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 6

Ligging

  • Plot 423, Oranjerivier, Noordoewer, 0000, Karas
  • Gaste dink Cabanas Provenance Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 423, Oranjerivier, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cedafc69d57f0a3dbfc18bd9f544b249ca2af0b36e722b731c2609a862764711be632c2c67fb3b35ca333f9adce5d37ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Plot 423 Orange River 0000 Karas 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.686258227058 17.558083534241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem