Erasmusrand Akkommodasie by Cabriere op Rigel Avenue | LekkeSlaap
+8

Cabriere op Rigel Avenue

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan 377, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Cabriere op Rigel Avenue is 'n gerieflike eenheid in Erasmusrand en ideaal vir 'n sakereisiger.

Die oopplan-eenheid het 'n enkelbed en 'n stort in die kamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en beperkte WiFi, sowel as 'n lessenaar.

Die eenheid het 'n balkon wat oor die tuin, tennisbane en swembad uitkyk. Gaste is welkom om van die kombuis en leefarea in die hoofhuis gebruik te maak. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon en dat die eenheid via trappe bereik word.

Cabriere op Rigel Avenue het maklike toegang tot die N1 en is net 43 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabriere op Rigel Avenue sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Cabriere op Rigel Avenue
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rigellaan 377, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Cabriere op Rigel Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan 377, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZwGV1gi1sMeLrkPCIyJoFw0uagCXGgVsncgp59FHLeXs0wppOb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 1) 5 5 1 5 377 Rigel Avenue Erasmusrand 0181 Gauteng 086 999 0018 06:00-18:00 10:00 -25.8082214 28.2508268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za