LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caelum Kothuis I | LekkeSlaap
+47

Caelum Kothuis I

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Holtzhauzen-straat 202, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Caelum Kothuis I is in die historiese dorp Kaapschehoop en dit bied slaapplek aan 7 gaste.

Die dubbelverdiepingkothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en dit het 3 enkelbeddens. Die derde bed is ideaal vir 'n jong kind wat by sy/haar ouers wil slaap. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers is op die grondvloer en elkeen het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waskamer met 'n yskas. Let asb. op dat die eenheid nie 'n skottelgoedwasser het nie. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer met 'n TV en DStv ontspan. 'n Kaggel is vir koue dae beskikbaar.

Die stoep kyk oor die tuin en 'n braai is beskikbaar. Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is troeteldiervriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by Caelum Kothuis I sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Caelum Kothuis I
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Holtzhauzen-straat 202, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Caelum Kothuis I het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Holtzhauzen-straat 202, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq77cBrlBwGokRsuLC2lk0cbwXLx2S1YoUbrXMOyJacXm4hKu9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 202 Holtzhauzen Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 09:00 -25.592026000756 30.764727390738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!