LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caesars Guesthouse | LekkeSlaap
+60

Caesars Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rembrandtstraat 10, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Caesars Guesthouse bied bekoorlike akkommodasie in 'n stil en luukse buurt in Sasolburg. Die gebou het interessante en pragtige argitektuur, 'n professionele interieur en moderne geriewe wat sakereisigers nodig sal hê.

Daar is 19 en suite-slaapkamers wat almal met warm skakerings versier is. Al die beddens is ekstra lank en het Sealy Posturepedic-matrasse om 'n goeie nagrus te verseker. Al die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis internet, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, en yskassies. Die meeste kamers het storte, maar kamers met baddens is ook beskikbaar.

Ontbyt word gewoonlik in die eetkamer voorgesit, maar die patio's en gazebo buite kan ook gebruik word as die weer mooi is. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien aan alle gaste.

Die funksiegeriewe het sitplek vir 40 gaste afhangend van die geleentheid. Die uitleg van die kroeg, eetkamer, sitkamer en die onderdak-patio skakel almal met mekaar en lei na die binnehof. Dit is dus die ideale plek om te kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Caesars Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Rembrandtstraat 10, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Caesars Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rembrandtstraat 10, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkYmZlZWIzLTdmMzEtNDRhNS04OWRlLTg1MWQ0ZjMwMmU3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 10 Rembrandt Street Sasolburg 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.789800018025 27.819850444794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!