C.A.G The Cube

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cube is op die hoek van 9de Laan en Del La Rey-laan in Rivonia geleë. Dit is goed geleë en kan van Rivonia-weg af gesien word. Dit is stapafstand van Rivonia Boulevard met al die winkels soos Rivonia Square en Rivonia Village af.

The Cube bied gaste die geleentheid om te werk én ontspan in 'n bekostigbare en luukse blyplek met 'n ideale ligging. Die akkommodasie beskik oor leef- en eetareas met moderne geriewe, 'n moderne badkamer met handdoeke en toiletware, 'n volledig toegeruste kombuis om etes voor te berei en bedien en 'n groot slaapkamer met genoeg kasruimte. Daar is gratis, onbeperkte en vinnige WiFi.

The Cube bied 'n 14 uur-ontvangs en portierdiens. Daaglikse skoonmaakdiens en wasgoeddiens kan gereël word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C.A.G The Cube gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 339 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false