Cairos Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cairos Guest House bied verskeie eenhede op 'n kleinhoewe in Riverview AH, Emalahleni / Witbank.

Gaste kan die Hadassa, Salem, Sarayu, en Rafael Eenheid, groot en suite-kamers en enkelkamers, of een van ons 3 woonstelle bespreek. Elke eenheid en kamer het enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv en word daagliks skoongemaak. Van die eenhede het kombuisies met yskaste, stowe, oonde, mikrogolfoonde, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Rook is verbode binnenshuis by Cairos Guest House.

Braai- en wasgoedgeriewe asook parkeerplek is beskikbaar. Ons het 'n markiestent en 'n saaltjie vir konferensies en spesiale funksies. Cairos Guest House het ook reserwewater en -elektrisiteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cairos Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za