Lawrence Rocks Akkommodasie by Calamari 12 | LekkeSlaap
+23
+23

Calamari 12

Selfsorg
  • Vanaf R1 417 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-weg, Calamari 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Calamari 12 is 'n selfsorgdakwoonstel teen die strand in Ramsgate Noord met pragtige see-uitsigte.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 gastebadkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel vir 8 en 'n platskerm-TV. Al die slaapkamers en die sitarea het 'n plafonwaaier.

Die ruim oopplan-sitarea en -eetarea het 'n pragtige see-uitsig en die skuifdeur lei na die stoep met meubels en 'n ketelbraai.

Die eenheid het 'n alarmstelsel. Gaste het toegang tot 1 motorhuis en parkeerplek vir 'n ekstra voertuig voor die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Calamari 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ray-weg, Calamari 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-weg, Calamari 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86BRxnU0JllFGEac55DaUQr1syWCrSwU3qcEIoSOXneAYfM1xU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 417  per nag (plek vir 8) Ray Road Calamari 12 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.874456068519 30.362368523022
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za