- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-weg 7, Ramsgate, 11, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Calamari 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Dié kompleks is naby die strand, winkelsentrums en restaurante.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en lieflike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het ‘n bad of stort.
Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en kookgerei. Die ruim sitkamer het ‘n TV en gemaklike sitplek. Daar is ook ‘n eetarea en kroeg wat lei na die balkon met ‘n see-uitsig. Daar is ongelukkig nie braaigeriewe nie. Parkeerplek is in ‘n motorhuis beskikbaar.
Swem, visvang, snorkel, skubaduik, kanovaar, inkopies, bootvaarte en gholf kan in die area geniet word.
Slaapplek
’n Bespreking by Calamari 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ray-weg 7, Ramsgate, 11, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Calamari 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-weg 7, Ramsgate, 11, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18