Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Calamari 9
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alta S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Gesin met klein kinders

Vyfster gehalte met die see op jou voorstoep. Stap net oor die grasperk strand toe.

Fantastiese verblyf! Sal weer kom kuier. Baie lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zantel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zantel B
Gesin met tieners

Perfekte strand verblyf.

Blyplek is netjies, loop afstand van die strand af. en haar span was baie knap en gewillig om te help met alle versoeke. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Gesin met tieners

Baie netjies en gemaklik.

Ons is baie lief vir hierdie eenhede, dit is naby aan swemstrande en die see-uitsig is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiola T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiola T

Very pleasant, amazing views, great house.

We had a few minor issues with the security system, which was sorted out. Otherwise, the location is incredible, the house is furnished very well and so comfortable. Everything is stocked up, especially the kitchen. Knives, graters, and pots and pans are all in perfect condition, no damage from the humidity. Best part of the place is how close the beach is, and the views are great. We took our two dogs with and they loved it, just know you will have to keep them on a leash if they aren't trained or don't roam freely as there is no enclosed garden, and the beach is a few meters away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jano D
Gesin met tieners

Baie lekker plek maar moet dalk se dat die aircon se krag self gekoop moet word.

Daar is ook geen plek om die vullissakke weg te gooi nie. En die alarm werk ook nie soos gese nie. Maar verder heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calamari 9 se terugvoer

Hi Jano,

Dankie vir jou terugvoering.

Die lugversorging word op die webblad verduidelik soos hieronder, so jy jet dit seker nie gesien nie.

"Let op dat die lugversorging van 'n voorafbetaalde meter gebruik maak en dat dit deur die gas aangevul moet word indien dit gebruik word."

Die alarm werk, maar die een zone was blykbaar tydens jou verblyf, foutief. Die alarm is intussen reggemaak.

In die gaste boekie is daar n verduideliking waar swart sakke gesit moet word, en dit is in die kamer langs die hek.

Dankie dat julle by ons gebly het en hoop om julle weer te sien.

Groete,
Mandy.

Calamari 9
Belinda S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Goeie ligging, pragtige uitsig. Eenheid meer as voldoende toegerus. Bekostigbaar. Naby alle winkels en kuierplekke. Bepaald 'n keuse om te oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Asemrowend, skoon en pragtig.

Ons sal beslis terugkeer, mooiste woonstel met als wat jy nodig het! Uitsig is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Hierdie is een van die lekkerste plekke wat ons kon bespreek.

Alles wat jy nodig het is daar en jy kan sommer net 'n paar tree gee dan is jy op die strand. Die perfekte plek as jy nie wil rondry of op besige strande alles moet saam dra nie. Die strand, see, rotse en stapplek is sommer net so paar tree van die braai en stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met vriende

Calamari 9 was opreg 'n lekker plekkie om te bly. Dit het 100% volle see-uitsig en is letterlik by die strand. Ek was baie beïndruk met die verblyf en waardeer dat ons ons twee yorkies kon vat. Ons het dit baie geniet en lekker gerus. Baie dankie Calamari 9. Ek sal beslis voorstel en beplan klaar om volgende jaar weer daar te gaan bly. Vir nou wag ek net vir die terugbetaling van die breekskadedeposito.

Calamari 9 was opreg 'n lekker plekkie om te bly. Dit het 100% volle see-uitsig en is letterlik by die strand. Ek was baie beïndruk met die verblyf en waardeer dat ons ons twee yorkies kon vat. Ons het dit baie geniet en lekker gerus. Baie dankie Calamari 9. Ek sal beslis voorstel en beplan klaar om volgende jaar weer daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornè E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mornè E
Gesin met klein kinders

Ons as gesin sal nie weer by 'n ander plek as Calamari 9 bly nie.

Calamari 9 is loopafstand van die strand af. Dis veilig en die hele gesin geniet dit daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige tydjie by Calamari 9. Onvergeetlik! Baie naby aan die hoofstrand.

Die pragtige uitsig oor die see, wat letterlik op die voorstoep is, was 'n wonderlike ervaring! Mandy en haar personeel het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Baie skoon en netjies en als wat nodig was, was daar. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J
Gesin met klein kinders

Ontspanne en rustig.

Ek sal weer by Calamari 9 gaan bly, was baie netjies, die uitsig op die see gee dit daai rustige vreedsame gevoel dat jy net daar wil bly en nie terugkom na die werklike lewe toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile Z
Saam met vriende

Fun, loved it.

We already have people asking about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl N
Gesin met tieners

Excellent accommodation.

Lovely stay. Only issue was that the keys were a bit sticky.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno R
Gesin met tieners

Baie mooi netjies plek op die strand (loop en visvang strand). Naby aan alles. Lekker vakansie!

Die plek is op die strand. Baie mooi see-uitsig, veral as mens braai! Die plek het alles wat mens nodig het vir ’n lekker vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige plek, alles wat nodig is, is daar. Op die strand. Baie lekker vakansie gehou. My 3 Yorkies het dit net so baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel F
Gesin met klein kinders

Ligging maak Calamari 9 'n ideale plek om vakansie te hou met kinders.

Calamari 9 is baie naby 'n pragtige strand geleë. Dis ideaal vir 'n gesin met kinders aangesien dit nie nodig is om 'n voertuig te pak en te ry na 'n strand nie, die strand is letterlik 30 m van die woonstel af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, right on the beach.

Really enjoyed it, lovely location, right on beach, nice big lawn, comfortable apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E
Gesin met klein kinders

Baie mooi en lekker rustige area.

Hulle kan verbeter op kliëntediens. Verder was dit uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calamari 9 se terugvoer

Hi Eugene,

You booked at Calamari 9, and we moved you to a larger unit, unit 11, as unit 9 was undergoing maintenance.
You advised that our customer service needs to be improved, so I have e-mailed you in order to gain a better understanding of what we should have done to make your experience more enjoyable.

We appreciate your feedback as it assists us to be better so that our guests’ expectations are met.

Thanks and regards,
Mandy.

Calamari 9
Mandi F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F
Gesin met tieners

Omgewing is perfek! Beste plek om te gaan vakansie hou.

Baie rustige atmosfeer. Letterlik paar treë vanaf die strand met die mooiste groen grasperk tussen die woonstel en die strand. Dassies kuier elke dag op die grasperk voor die woonstel met 'n blou duikertjie wat af en toe sy verskyning maak. Woonstel is baie goed toegerus. Van die lekkerste verblyf waar ons al vakansie gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonel H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonel H

Met dié see op jou stoep het ons heerlik gebly!

Aandag vir detail is puik. Ons het met die intrapslag sommer dadelik tuis gevoel. Sal dit aanbeveel vir enige besoeker en self weer daar bly. I.p.v opmekaar matrasse, vervang dit met 'n bunker bed. Lugreëling in die kombuis het nie lekker gewerk nie. Die kombuis bevat alles wat mens nodig het in 'n selfsorgeenheid. Dié uitsig vanuit dié woonstel is pragtig en sonsondergange en -opkoms is beautiful. Ons het beslis lekker gerus! Tot 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Gesin met tieners

Verskriklike lekker plek met eie privaat strand - hoogs aanbeveel. Eenheid het ook 2 lieflike aircons. Baie mooi strand. Lekker om in die aand te kan braai en 'n see-uitsig te hê. Ons sal definitief weer Calamari 9 bespreek in 2022

Droomvakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha N
Gesin met klein kinders

Dit was alles wat ons nodig gehad het met die see so hier reg op jou voorstoep.

Dis 'n baie goed toegeruste eenheid. Games vir kinders, DStv en volledig toegeruste kombuis. Baie gerieflik naby aan die see. Baie gerieflik vir die ouer garde wat graag langs die strand sal wil stap. Al wat sleg is daar is ontsettend baie rotse die kinders kan nie sommer splash hier waar die branders breek nie, want 'n mens weet nie waar orals rotse is nie. Al wat sleg is is die parkering. Veral as jy 'n Hyundai-bus besit wat te hoog is vir die motorhuis en daar nie plek vir jou trailers of 'n omdraaigeleentheid nie. 'n Mens moet teen die skuinste agter uit bestuur. Maar sal die eenheid aanbeveel vir almal wat 50 tree vanaf die seesand/strand wil woon en waar mens die branders so helder kan hoor breek en wat hou van lang wandelinge langs die see. Mooi skulpies opgetel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien V
Saam met vriende

Lekker op die strand. Uitstekende plek. Fantasties gewees met die honde.

Baie lekker gebly, als gehad wat ons nodig gehad het. Dit was so naby aan die strand, dat mens vinnig kon strand toe gaan, of vinnig terug kon gaan huis toe vanaf die strand. Hondekinders dit so geniet, was veilig, en saam die ander honde daar het was daar nie probleme. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette C
Gesin met klein kinders

Asemrowend, Wonderlik

Ons beveel Calamari 9 aan vir enige iemand. Dit is pragtig, jy is reg op die strand, alles is netjies en inwerkende toestand. Ons sal net graag 'n huishulp oor die naweek en vakansiedae wil he. Dit voel of ons heeldag skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soria A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soria A

'n Hanetreetjie tot op die strand.

Calamari 9 is perfek geleë, jy kan op die stoep sit en kyk hoe die branders breek, of 'n paar tree stap om jou voete in die see nat te maak. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het om na hartelus te bak en te brou. Alles was skoon en netjies en diere-vriendelik, so jou beste vriend kan ook saamkom! My bejaarde ouers het 'n bietjie gesukkel met die trappe tussen die leef-area en die slaapkamers, maar jonger bene sal maklik die op-en-af kan hanteer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, ons het dit baie geniet.

Dis so lekker, want jy het direkte toegang tot die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, ruim vertrekke, baie skoon en netjies.

Ons was aangenaam verras met die netheid van die eenheid en die geriewe, met twee badkamers, aparte toilet en volledig toegeruste kombuis met wasmasjien en droër. Die DStv, met die volledige pakket van programme, was ook 'n pluspunt. Hierdie eenheid, reg op die strand, bied heelwat privaatheid met natuurlike bos wat behoue gebly het as windbrekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en baie netjies, skoon naby aan die see.

Ons het lekker gekuier alles was net fantasties. Ons almal het dit so geniet tot ons twee woefies. Ek beveel Calamari 9 sterk aan en ons sal enige tyd weer die akkommodasie gebruik - was baie awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Perfekte vakansie.

Calamari 9 is definitief 'n lekker plek om te gaan rus voor die besige jaar begin. Woonstel was baie gerieflik en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally D
Gesin met tieners

Pragtige plek! Was ons tweede keer daar sal definitief weer gaan.

Pragtige plekkie op die strand. Naby alles. Baie lekker stil strand. Personeel was baie vriendelik Mandy het uit haar pad gegaan om alles vir ons perfek te maak, baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Dankie ook vir Claudete by die webtuiste soos gewoonlik was haar diens en hulpvaardigheid uit die boonste rakke! Sal beslis weer by Calamari bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Baie stil en lekker naby aan die see.

Die plek was baie lekker, die mense toe ons per ongeluk die uitklokdatum verkeerd gehad het, was baie ongeskik en het nie eens ander verblyf vir ons aangebied nie. Ons het 2 uur die middag 12 ure terug huis toe gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calamari 9 se terugvoer

Hi Andre,

To be fair, you were supposed to check out at 09:00 on the 22nd of December 2019. We tried calling you so many times and you had gone out and left the phone inside the unit. We had another guest arriving at 14:00, and I was panicking as I could not get hold of you. As a matter of fact I had to pay for the guest to stay at another unit, at my own cost, for the night, as they could not check into this unit on that afternoon.
The apartment was left in a terrible state, and I suppose it was because you were in a rush to leave and you probably couldn't clean it properly. You also never asked for any other accommodation, so if you had asked I could have perhaps assisted you, but I didn't know. I also had no idea how long you needed to travel, so I apologize for your inconvenience, but you really need to check your departure dates in future when making a booking.

Regards,
Mandy.

Calamari 9
Ahmed S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ahmed S
Saam met vriende

Keep it up.

The view is spectacular and easy access, plus fishing is a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo P
Gesin met klein kinders

The place is beautiful.

I really enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Lekker rustig en ontspanne rustyd geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel was gerieflik en netjies, sal beslis weer hier bly.

Die woonstel was baie gerieflik en netjies. Ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D
Gesin met klein kinders

Awesome breakaway from the city.

Lovely place to relax with the sound of the waves soothing you to sleep. Loved having a braai with the most beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met klein kinders

Baie geniet, home away home!

Die woonstel is baie goed geleë, en baie mooi skoongehou. Die woonstel het al die benodighede wat 'n mens moet hê in 'n kombuis. Hulle voorsien jou van handdoeke, en seep in die badkamers. Die skoonmaakdames is supervriendelik en baie behulpsaam, en maak baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met tieners

Great place.

Awesome view and lovely ocean to swim in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illse N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse N
Gesin met klein kinders

Perfekte vakansieplek.

Groot groen oop grasperke met die seesand reg langs dit, het hierdie 'n onvergeetlike vakansie gemaak. Pragtige huis met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Gesin met tieners

Was baie lekker en gerieflik.

Alles is lekker skoon en gemaklik gewees. Het nes ons eie huis gevoel. Wat baie lekker is as jy uitgaan en terugkom is huisie skoon, dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy with accommodation.

Good value for money. Thanks, Mandy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian P
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek, sal enige tyd teruggaan. Op die strand, naby alles baie mooi!

'n Paar tree dan is jy op die strand, wat meer wil 'n mens hê. Alles was daar wat nodig was en wat nie eens nodig was nie! Baie mooi plek, goed geleë naby lekker strande en die uitsig is asemrowend. Sal beslis Calamari 9 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally D
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies met alles wat jy nodig het.

Dit was 'n wonderlike vakansie, Calamari 9 is 'n hoek-eenheid so niemand het verby ons woonstel beweeg nie. Dit is reg op die strand met die mooiste uitsig oor die see. Daar is dassies wat tot naby ons stoep gekom het en ons het dit vreeslik geniet. Kon dolfyne en 'n rob sien. Die woning is skoon en netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het is daar. Die aircon was lekker en die vol DStv 'n bonus. Ons het reeds ons volgende vakansie daar bespreek sal nie weer na 'n ander plek gaan nie dit is nou ons vakansie tuiste. Die strand was skoon en lekker stil. Pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney L
Gesin met tieners

Absolute juweel met die mooiste uitsig oor die see.

Wat 'n heerlike vakansie by een van die beste selfsorg-eenhede waar ons nog gebly het. Ons het heerlik tuisgegaan in Calamari 9 en ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat van 'n stil strand hou sonder die massas mense. Die eenheid is ten volle uitgerus en 'n mens kan sien daar is moeite gedoen om jou tuis te laat voel weg van jou huis af, absoluut niks het gekort nie en die braaiplek is lieflik met 'n pragtige uitsig op die see en die strand wat letterlik op jou stoep is, veral met tieners wat kortkort see toe en terug wil gaan. Ek sal dit enige tyd weer bespreek, goeie waarde vir geld, goed geleë naby die ander hoofstrande, veilig en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana T
Gesin met tieners

Fantasties geleë!

Ons het heerlik tuisgegaan in Calamari 9 en ek sal dit beslis weer bespreek. Die dekor en interieur is pragtig en daar is meer as genoeg kombuisware en lekker stoele. Dit was lekker om daar te kon wasgoed was, ek sou wel 'n tuimeldroër bo 'n skottelgoedwasser verkies het aangesien die hoë humiditeit maak dat handdoeke nie altyd droog word nie. Die braaiplek is ook lieflik met 'n uitsig op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K
Saam met vriende

Absoluut pragtig.

Sal enige tyd teruggaan. Die uitsig is pragtig en die strand is op jou stoep. Die woning is netjies en alles is baie gerieflik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Fabulous weekend away.

We had such a lovely weekend away. We would recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R
Gesin met klein kinders

10 uit 10

Wat 'n lekker netjiese plekkie. Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Breggie E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Breggie E
Gesin met klein kinders

Rustig gerieflik.

Dis waarlik die netjieste plek waar ek nog was. Die uitsig en die nabyheid van die see is gerieflik met klein kinders wat heeldag wil op en af strand toe. En met dié dat ek my hondjie oral saamneem was dit so gerieflik en dit word waardeer dat daar vakansiehuise is wat dit toelaat. Sal beslis weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views and fully equipped house! it was great

It was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthe-mari H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe-mari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, kan nie vir meer vra nie.

Die plekkie is 'n regte juweel en ek sal die plekkie hoog aanbeveel. Reg op die strand, met 'n braai wat op die see uitkyk en lieflike see-uitsigte vanuit die kamers. Die plekkie is ook perfek ingerig met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicki L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki L
Gesin met tieners

Room with a view.

Wonderful self-catering units right on the beach! This was the second time we stayed at the Calamari flats and as before we had a great stay. Dog friendly on arrangement, which was wonderful for us. The sea is just a few meters from the front patios over a well kept lawn. Would recommend to anyone wanting a secluded spot to relax away from the main hustle and bustle but also close enough to walk across the beach to Ramsgate's main beach or Margate beach. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olive P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olive P
Gesin met klein kinders

Woonstel is baie gerieflik en netjies, volledig toegerus, plesier om daar te kon bly!

Calamari 9 is 'n baie gerieflike woonstel. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Skoon en netjiese beddegoed en ordentlike kussings (wat gewoonlik vir ons 'n probleem is). Baie lekker om so naby die strand te kan wees en die pragtige see-uitsig te kon geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armando D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Armando D
Saam met vriende

Uitstekend toegerus en uitstekende ligging.

Topklas, goeie ligging, puik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

It is the most well thought-out place we have ever stayed. The attention given to the kitchen/cooking equipment and beach equipment - you don't need to take anything with.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties

Dit is die beste plek waarin ons nog ooit gebly het. Daar is uitstekend aandag geskenk aan die kombuis-/kookware en strandgeriewe. Jy hoef nie enige iets saam te vat nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie dat ons kon gebruik maak van Calamari 9. Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Alles wat mens benodig is daar en mens voel sommer veilig met die alarmstelsel wat daar is. Dit was regtig baie aangenaam om op die stoep te sit en uitkyk oor die see terwyl die vleis op die braai is. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-straat, Calamari Eenheid 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d3fca1835eb6f5a067dc7012ef31e0723a8872b64bc3551ceafab07e5cde8319d9bce1ffb6d1a246a7bf99dcf14c0e81b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 59 5 1 5 Ray Road Calamari Unit 9 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874566416747 30.362365990877