LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calderwood Hall Guest House | LekkeSlaap
+21

Calderwood Hall Guest House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Calderwood Hall Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Helma V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou-wêreldse elegansie met ware Suid-Afrikaanse gasvryheid.

As ou huise en argitektuur vir jou mooi is, gaan jy baie hiervan hou. Die huis is mooi gerestoureer en oorspronklike plafonne, houtvloere en -kosyne en kaggels is sover moontlik behou. Werklik atmosferies. Ons bridal suite kamer was pragtig en uiters netjies. Wade, die eienaar, het ons gulhartig verwelkom en Thulani, die bestuurder, het alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak - hy het selfs sy visstokke vir ons geleen! Ontbyt word by die akkommodasie ingesluit en heerlike aandetes kan vir 'n billike bedrag gereël word. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar gaan bly.

Meryl P - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Meryl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place. Appreciated reading the interesting history. Service really poor.

Service was very poor. On arrival and departure. Dinner not great. No breakfast as we had to leave earlier than 08:00 am for Midmar. Asked on arrival for a sandwich or something at 06:00 when we had to leave. At 06:00 am there was no-one around to check out let alone make a sandwich.

Mark B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing weekend in great surroundings

Lovely décor, great rooms good food.

Mary-anne T - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne T

What a beautiful old house - so warm and charming - so cozy - really amazing!

Calderwood hall was an amazing place to have a wedding - the venue was amazing. The chapel was to lovely - the reception hall was beautifully done and we found it to be spacious and not cramped at all - it was truly a wonderful experience. The excellent and enjoyed by all. We also had a lovely evening and the best part was walking back to your room and not having to worry about driving. It was amazing :)

Vanaf R1 046
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 046
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 046
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boston Pad (R617), Boston, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGZkNjkwLTNmOWEtNGE1My1hZmM5LTY0YWQxN2RkODk0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 046  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Boston Road (R617) Boston 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -29.6831895 30.0328772
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!