Caledon Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Caledon Backpackers is in Caledon in die Overbergstreek in die Wes-Kaap geleë. Dit bied gerieflike rugsakreisigerslosies, 1,4 km vanaf 'n mineraalryke warmwaterbron.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met 2 of 3 enkelbeddens. Daar is 2 gemeenskaplike badkamers, 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is en 'n gemeenskaplike area met sekere DStv-kanale en 'n snoekertafel. Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar gaste kan navraag doen oor beperkte veilige parkeerplek. Gaste kan ontbyt en 'n wasgoeddiens vooraf reël teen ekstra koste.

Ekstra verblyf is beskikbaar by Oppistoepie Guest House oorkant die straat. Dit het 'n kroeg, restaurant, snoekerkamer en V-slots op die perseel en daar word Vrydagaande musiek gemaak.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Caledon Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za