by Caledon Overnight Rooms | LekkeSlaap
+64

Caledon Overnight Rooms

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Caledon Overnight Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Reinette K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasheer, maar uitleg nie so goed soos ander gastehuise nie.

Sien sterre.

Daniel D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig soos wat ons dit verkies het.

Kliëntediens was goed en ligging was perfek. Alles was gerieflik en netjies. Goeie nagrus gehad.

Jacqui B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Comfortable stop-over on a long roadtrip.

Welcome by Johannes made us feel right at home. Very comfortable beds with everything we needed. Clean, safe and secure.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Thank you for staying with us. Johannes is a real gentleman and it is great to have him on our team.

Caledon Overnight Rooms
Tiaan V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Het ons tegemoetgekom met spesiale versoek om bietjie later te kan uitklok. Baie vriendelik mense wat 'n mens help.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves

Caledon Overnight Rooms
Kelsy F - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsy F

Fantasties.

Definitief waarde vir geld.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Caledon Overnight Rooms
Jacqui T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui T
Gesin met klein kinders

Dit was my huis weg van die huis.

Ons is verwelkom soos familie en die kinders het die swembad verskriklik geniet. Ek was toegelaat om wasgoed te doen sonder enige ekstra koste.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Dit was 'n abslolute plesier om julle te huisves. Dankie vir die resensie.

Caledon Overnight Rooms
Callie L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie L
Saam met vriende

Heerlike ervaring. Regtig beïndruk gewees met die mooi, netjiese plek.

Probeer gerus hierdie oornagplek. Julle sal nie spyt wees nie.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Caledon Overnight Rooms
Elana S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S
Gesin met klein kinders

Baie ruimte, netjies, lugverkoeling, heerlike swembad.

Die lapa-eenheid is ’n heerlike, groot eenheid geskik vir ’n gesin met kinders. Lieflike swembad en voorsien ’n goeie gesinstyd!

Lizelle B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Baie netjies en meer as wat ons nodig gehad het.

Die woonstelltjie is baie oulik en baie goed toegerus. Meer as wat ons nodig gehad het vir oorslaap. Baie netjies en skoon. Baie, baie dankie. Sal weer daar oorslaap.

Michael R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Gesin met tieners

Perfek, netjies, skoon. Voel tuis.

Ons oornag was fantasties. Eenheid skoon en gerieflik. Ons sal daar bespreek as dit op ons roete is.

Valancia B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valancia B
Gesin met tieners

I've had peaceful stay. Will definitely come again.

Good value for money.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d3a3103d8f86152a22f81d588910515a994d998aba72b2a7daec5a817241773c447d6cf43bdb7bf748d0567a9b15b50de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 19 Caledon Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.7558 24.73883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem