Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Overnight Rooms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Caledon Overnight Rooms bied gerieflike verblyf aan paartjies of gesinne in Kimberley.

Gaste het ’n keuse tussen gastekamers met slaapplek vir 2, 4 of 5 gaste. Dit het óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Die kamer het elk ’n TV en ’n privaat badkamer met ’n bad of ’n stort. Twee van die kamers het ’n privaat ingang en al 3 kamers maak gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis en sitarea.

Die Gesin-chalet met slaapplek vir 4 beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, ’n privaat badkamer met ’n stort en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitarea het ’n TV.

Die woonstel met slaapplek vir 5 beskik oor 2 slaapkamers met ’n dubbelbed en enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitarea het ’n TV.

Caledon Overnight Rooms het gratis WiFi, ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die perseel het ’n elektriese heining en parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die eiendom beskik oor sonpanele en 'n omsetter wat die las van beurtkrag verminder. Alle ligte werk tydens beurtktag.

Kimberley spog met verskeie besienswaardighede, soos die Groot Gat en Kimberley Myn Museum, verskeie museums, kunsgalerye, geskiedkundige staptoere deur die dorp en doendinge soos gholfspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Caledon Overnight Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Caledon Overnight Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d3a3103d8f86152a22f81d588910515a994d998aba72b2a7daec5a817241773c447d6cf43bdb7bf748d0567a9b15b50de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 19 Caledon Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7558 24.73883