LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calico Guest House | LekkeSlaap
+25

Calico Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiskamastraat, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Calico Guest House is in die hartjie van die kuswoonbuurt, Somerstrand geleë. Dié gastehuis beskik oor privaat ingange en veilige parkeerplek op die perseel. Dis perfek vir paartjies of sakereisigers.

Calico Guest House het 2 eenhede (Kamer A en Kamer B) wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'ns tort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n wasbak, 'n ketel, 'n broodrooster, en eetgerei en breekware, DStv, DVD-speler, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is ook 'n swembad, 'n braai-area, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar.

Calico Guest House is naby die lughawe, Hobie Strand, 'n Virgin Active-gimnasium, Humewood Gholfklub, die Nelson Mandela Universiteit, Boardwalk Casino en die Vermaaksentrum, restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Calico Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Keiskamastraat, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Calico Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiskamastraat, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMDc2YzdlLWNkOTctNDEwNC1hMzE4LTYwNGY0OTFmZmRkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 2 Keiskama Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.99041 25.65842
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!