Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calitzdorp Country House

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Calitzdorp Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanlie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustige kuier.

Baie lekker gebly. Kamer was baie gerieflik gewees. Ontbyt was heerlik gewees. Gasvrou het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I should have stayed longer.

I need to go back there to do some of the trips in the area suggested by Calitzdorp Country House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the wonderful review, we await your return.

Calitzdorp Country House
Helena V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het my man se 60ste verjaarsdag by Calitzdorp Country House gevier.

Andrew en Nell is wonderlike mense wat ons uit ons sokkies bederf het! Die ontbyt en fine cuisine country dining was uit die boonste rakke. Dit was 'n belewenis en lawing vir die siel! Die sunsets is net ongelooflik van die stoep af! Gasvryheid, luukse verblyf, voortreflike kos, mooiste omgewing. Wat het mens nou meer nodig? 'n Absolute juweel van 'n plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Dankie, julle was wonderlike gaste.

Calitzdorp Country House
Carol-ann R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in Calitzdorp.

Beautiful setting, peaceful. The reception by Andrew was great and he really made us feel at home. A wonderful stay, a must, and an absolutely delicious breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the wonderful review, please visit us again someday.

Calitzdorp Country House
Patricia R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really pleasant stopover in Calitzdorp with friendly hosts who will dazzle you with their culinary skills.

Calitzdorp has so much more to offer than just a drive by on the R62. You will discover more about this friendly place if you spend a bit of time here. Looking forward to our return visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the wonderful review, please visit us again someday.

Calitzdorp Country House
Naomi V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker mense, kos en drankies - verruklike kamers.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the wonderful review, please visit us again someday.

Calitzdorp Country House
Dawn M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wandering for the sake of it.

This is with out doubt a beautiful area but the experience was all the more enjoyable because of our stay at Calitzdorp Country House. What stood out for us was the quality furnishing which was chosen with thought and tastefully arranged. The hosts were both interesting to talk to and attentive to our needs. Example being: we arrived late in the day on a Sunday and had made no arrangements for an evening meal, yet Nell went the extra mile and her food cannot be faulted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the wonderful review, please visit us again someday.

Calitzdorp Country House
Marion M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guest house is in a great location with beautiful views over the vineyards from the terrace. Our hosts were so accommodating and made us feel totally at home.

The rooms are spacious with good sized bathrooms and our stay was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the wonderful review, please visit us again someday.

Calitzdorp Country House
Michael K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

These people know what they're doing.

Awesome stay every time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thanks, we hope to see you again soon!

Calitzdorp Country House
Thinus M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kan baie meer betaal en nie dieselfde kwaliteit kry nie.

Al wat beter as die fasiliteite en die diens is, is Nell se ongelooflike kos. Sal dit ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in daardie dorp soek. Wonderlike mense, diens, fasiliteite en etes in 'n pragtige, veilige fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Baie Dankie, ons hoop julle kuier gou weer.

Calitzdorp Country House
Nita C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplek met vriendelike eienaars.

Ons het 2 nagte geslaap by Calitzdorp Country House en heerlik gebly. Ruim, pragtig gemeubileerde kamer met 'n koninggrootte-bed en badkamer met niks wat gekort het nie. Heerlike ontbyt! Gasvrye mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Hi Nita Cilliers,
Baie dankie, ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Calitzdorp Country House
Stevan M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stevan M

Verblyf was baie gerieflik, en ontbyt besonders.

Die kamers is ruim en gerieflik, met groot badkamers, ruim storte. Baie mooi swembad met uitsig oor vallei. Enigste nadeel, plek is buite die dorp geleë,en daar is nie 'n sluitbare toegangshek nie, so alles moet uit voertuig gelaai word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Hi Stevan,
Dankie vir die terugvoer, ons het intussen Calitzdorp Country House omhein en hekke in gesit.
Ons hoop om julle weer te sien.

Calitzdorp Country House
Quentin R - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Wonderful stay and first-class meal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calitzdorp Country House se terugvoer

Thank you for the review. Calitzdorp Country House is now under new management. We continue to be known for pampered luxury and gourmet meals and hope you visit us again.

Calitzdorp Country House
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calitzstraat 1827, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b31fd7a96e9eae310446dda40567e75a725599e1c7037f9f6c51135edb1ada92a28947ecfff7174a8458a826410cddd7f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1827 Calitz Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.513024900784 21.694457530975