LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calitzdorp Farm Stay | LekkeSlaap
+36

Calitzdorp Farm Stay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedeverwagting, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Calitzdorp Farm Stay bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis op 'n volstruisplaas, net 7 km vanaf Calitzdorp in die pragtige Gamkavallei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe om die rus en vrede van die Klein Karoo te ervaar.

Calitzdorp Farm Stay bied verblyf vir 8 gaste. Die hoofplaashuis het slaapplek vir 6 gaste en daar is 'n kothuis met slaapplek vir 2 ekstra gaste langs die huis.

Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n groot sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Daar is 'n dubbelbed in die kothuis.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf en beskik oor al die nodige eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele, die sitkamer het 'n TV en daar is 'n binnebraai-area. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n tuin met braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Calitzdorp Farm Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Calitzdorp Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Goedeverwagting, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Calitzdorp Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedeverwagting, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADmT5l63lBln0Q9LbQAlLJg6ZMgcKh7fjxIduAkJHfJlytcFCT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Goedeverwagting Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.603261106052 21.714653678619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!