Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Call of the Wild Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 349, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Call of the Wild Lodge is ideaal geleë op die pragtige Hoedspruit Wildlife Estate. Dis 'n weg na die Krugerwildtuin en die lodge bied bekostigbare verblyf op die Wildtuin se voorstoep en jy kan fietsry, wandel en perdry.

Geniet die geluide van voëls en wilde diere by die lodge. Die eienaars, Sue en Deon, maak dit 'n persoonlike ervaring met baie kennis oor die omgewing. Hulle passie vir die bos en bereidwilligheid om te deel verseker 'n onvergeetlike ervaring. Die lodge is klein en intiem en gaste het privaatheid met hul eie ingange tot die kamers.

Al die kamers het grasdakke en hoë plafonne. Daar is 'n yskassie met drankies en peuselhappies en gaste betaal vir dit wat hulle gebruik. Elke kamer het 'n handgemaakte lessenaar wat plaaslik vervaardig is en 'n sitarea buite. Al die kamers het ook wit katoenlinne, muskietnette, sagte wit handdoeke en Africa Touch-produkte. Daar is vinnige WiFi en ingeboude kaste met oorgenoeg pakplek in die kamers.

Die eiendom front na noord en het 'n lieflike swembad wat deur 'n omheinde grasperk omring word. Ontspan op die sonstoele by die swembad of sit in die koelte op die stoep. Daar is 'n lapa om die vuurput. Gaste is welkom om hier te braai, hou net in gedagte dat dit 'n gemeenskaplike area is en dat daar ander gaste kan wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Call of the Wild Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Knoppiesdoringstraat 349, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Call of the Wild Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 349, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvUrPX9STgmpVSzPPH2SZ8zWZqOmPlnIyHmQ0q8EMBbQjCyhcST?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 349 Knoppiesdoring Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.350014 30.972497