Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calvinia Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Calvinia Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met vriende

'n Baie gerieflike en skoon huis, met alles wat mens nodig het.

Die ontvangs en diens was baie effektief en vriendelik. Die huis het groot kamers en die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig kan kry. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was definitief baie baie meer as wat ek verwag het van die Calvinia Lodge Annie's Place. Was soos 'n droom om daar tuis te gaan.

Alles was in plek en so netjies. Het nie alles verwag wat ons ontvang het nie. Plekkie was skoongemaak met skoon en vars handdoeke. Bed was uitstekend en die wegbreek by Calvinia Lodge was iets om oor in 'n boek te skryf. Kan nie wag om weer daar tuis te gaan nie. Die keer sal dit langer as een naweek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calvinia Lodge se terugvoer

Middag Reagan,

Baie dankie ons sal altyd daarna strewe om ons gaste te beste te bied.

Vertrou ons sien julle weer!

Hantam Groete,
Lorraine

Calvinia Lodge
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyJXqXOTy7lBui6QnxmOVi9164K2wsa9guV3ZqdDlLYfngw79RZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.473859347264 19.776687425002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem