Calypso Beach Akkommodasie by West Coast Life Lodge | LekkeSlaap
+16

West Coast Life Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Casos-weg 46, Calypso Beach, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R798 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

West Coast Life Lodges bied verblyf reg op die seefront in Langebaan met 'n pragtige uitsig oor Calypso-strand.

Die kamers wat na die see front bied 'n 180º-uitsig oor die see vanuit groot vensters. Die sakpaskamer op die grondvloer het nie 'n see-uitsig nie, maar gaste wat dié kamer kies kan steeds die see vanaf die gemeenskaplike dek op die eerste verdieping sien. Casos 36 het 'n privaat balkon en Casos 46 deel 'n balkon. Daar is 2 gasteverdiepings op albei persele met 'n gesinseenheid, 'n standaard-suite en 'n deluxe-suite op elke vloer.

Die gesinseenheid beskik oor 2 kamers wat 'n klein badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer front na die see en bied 'n pragtige see-uitsig deur groot vensters asook 'n dubbelbed. Daar is nie 'n balkon nie. Die kinderkamer langsaan het 2 enkelbeddens, maar geen see-uitsig nie, ook nie van die balkon af nie. Balkonne kan slegs gedeel word sal 'n hele vloer bespreek word. Dit sluit een gesinseenheid, 'n standaard-suite en 'n deluxe-suite.

Die Standaardkamers is kleiner eenhede met 'n uitsig oor die see, 'n balkonnetjie wat ook na die see front, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die Deluxe-kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens, 'n en suite-bad en -stort en 'n balkon wat na die see front.

Die grondverdiepingeenheid het nie 'n see-uitsig nie en is die sakpaskamer. Dit is langsaan die voordeur. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-bad en -stort.

Al die suites het DStv, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n paar van die kamers het kluise. Let asb. dat sommige kamers op die tweede of derde verdieping is en dat daar nie hysbakke is nie. Die enigste toegang is via die trappe.

Die tarief sluit 'n volledige Engelse ontbyt in wat die meeste van die tyd in die eetarea of die West Coast Life se vennoot, Casos 52 bedien word. Andersins is daar 'n kamerdiens beskikbaar en 'n ontbytpakket kan in jou kamer bestel word teen R50 ekstra.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 165 resensies vir West Coast Life Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Casos-weg 46, Calypso Beach, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Life Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Casos-weg 46, Calypso Beach, Langebaan, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2N2I4NDhmLTZjNDQtNGNjNC1hM2FmLTcyZTUwZjZkYjIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R798  per nag (vir 2 persone) 165 5 1 5 46 Casos Way Calypso Beach 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.053828486569 18.043398410082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za