Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambalala Bushveld Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cambalala Bushveld Retreat is in Hazyview aan die oewer van die Sabierivier geleë. Dit is die ideale plek om die Laeveld, Krugerwildtuin en pragtige Blyderivierpoort te verken.

Daar is 5 ruim dupleks-eenhede met slaapplek vir 6 wat in 'n stil hoekie op die gholflandgoed geleë is met impalas, blouapies en Egiptiese ganse wat op die perseel rondloop. Elke eenheid is bekoorlik en uniek en beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, kaggel, stoep en WiFi. Die eenhede is naby mekaar vir diegene wat meer as 1 eenheid benodig. A daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Gaste kan ’n braai op een van die ruim houtdekke geniet.

Die naaste Krugerwildtuinhek is Phabeni en is net 9 km ver.
Cambalala Kruger Park Lodge bied ook tennisbane, 'n mini-gholfbaan, 3 swembaddens, plekke vanwaar gaste seekoeie kan dophou, staproetes en 'n gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is met 9 putjies en 18 bowwe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Cambalala Bushveld Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Cambalala Bushveld Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ea383412bb2562ef1a211ccae38516ca21d360000859d2b63ef2ddedc76ef7b126bc0fdcdc5b6ad24218f718a36cce71f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.041131411386 31.135994195938