Cambria Holiday House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cambria Holiday House is 'n selfsorghuis in Simonstad. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die historiese vlootbasis, die seiljagte en die Kaapse Skiereiland. Dit is sowat 45 km vanaf Kaapstad se middestad, 500 m van Simonstad se strand af en 5 minute van Boulder's Beach af.

Die huis het 5 slaapkamers, 5 badkamers, en bied slaapplek vir 2 tot 10 gaste. Die hoofslaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 4 slaapkamers, waarvan 2 elkeen 'n koningingrootte-bed het en 2 elkeen 2 enkelbeddens het. Daar is 4 volledige badkamers op die onderste verdieping.

Die huis het 2 leefarea wat by die kombuis aansluit en lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig. Die groot kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, 'n yskas, mikrogolfoond en al die nodige kombuistoebehore vir selfsorg. Verder is daar 2 TV's, elk met plaaslike en internasionale kanale, 'n DVD-speler en WiFi. 'n Komplimentêre skoonmaakdiens is een keer per week beskikbaar en sluit skoon linne en handdoeke in. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Simonstad het 'n ryk geskiedenis, karakter en is warmte. Daar is walvisse, pikkewyne en robbe te sien. Daar is ook meer as 250 voëlspesies en Kaappunt is ook nabygeleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Cambria Holiday House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cambria Holiday House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za