Camdene Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camdene Guest House is in Crawford en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doendinge, groot hoofweë en ander nodige geriewe.

Daar is 4 dubbelkamers elk met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel, 2 tweeslaapkamer-selfsorgwoonstelle en 1 ateljeewoonstel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n TV met OpenView HD en komplimentêre WiFi.

Die gastehuis voorsien etes wat teen 'n ekstra fooi vooraf bestel moet word.

Gaste is naby verskeie strande, die middestad, die V&A Waterfront, Canal Walk en Century City.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camdene Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false