Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsville-straat, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camelot Cottages bied selfsorgverblyf op die Long Acres Landgoed in Langebaan.

Little Camelot is 'n oopplan-ateljee met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie, tee en suiker toegerus. Ander geriewe sluit handdoeke, 'n haardroër, TV en gratis WiFi in. Buite is daar onderdakbraaigeriewe en parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Ruby en Emerald is vrystaande eenhede wat elk 2 kamers het. Daar is 'n badkamer met 'n hoekbad en instapstort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, binne kaggel en hout vir die eerste braai.Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Ruby het 'n heining, is troeteldiervriendelik en het gratis WiFi, TV asook 'n houtvuur-warmbad. Emerald het 'n houtvuur-warmbad en is nie omhein nie, maar troeteldiere word wel op versoek toegelaat. WiFi, 'n TV en hout vir kaggel en warmbad word ook voorsien.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, seilplankry, visvang, vlieërbranderry, hengel en gholf in. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Weskus Nasionale Park, Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat, Langebaan Gholfklub, Club Mykonos Casino en Langebaan Lagoon in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 119 resensies vir Camelot Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Scotsville-straat, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camelot Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsville-straat, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dbe1c7c8cde9ed777b4ef9838d9aa7564d568c03b662c25db98e868b9f46906facd47cd0a2636c7c297ce63ecd41feae8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 Scotsville Road Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.052785003018 18.070643333899