Noodrand Akkommodasie by Camelot Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Camelot Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steyn van der Spuy-straat 39, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camelot Guesthouse is in Secunda, Mpumalanga geleë. Ons gerieflike kamers verseker 'n genotvolle ervaring met die dat ons streef na uitnemendheid in ons diens en kliënte tevredenheid. Ons verwelkom alle moeë reisigers by ons gastehuis.

Die verblyf beskik oor 8 gastekamers waarvan 6 en suite-badkamers het en die ander 2 'n badkamer deel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar agter 'n motorhek met 'n elektriese heining. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Ons voldoen aan al die gesondheids- en veiligheidsregulasies en aan alle bywette van ons plaaslike munisipaliteit.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Camelot Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Steyn van der Spuy-straat 39, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Camelot Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steyn van der Spuy-straat 39, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABf4SNzXoM9vZbKPvK0j8y0SQYOjtayjLa2ZKJowJllBO3BtZ4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Steyn van der Spuy street Noordrand 2302 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -26.497168395658 29.201601147652
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za