LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Camelot Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Camelot Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Camelot Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ronette S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende diens, lekker kos, gerieflike kamers.

Maureen en Elizabeth het ons op die hande gedra en die ekstra myl gegaan. Die kamers is gerieflik ingerig en ontbyt was heerlik. Die ligging is sentraal. Ek sal definitief Camelot Guesthouse aanbeveel!

Camelot Guesthouse's terugvoer

Baie dankie was net 'n plesier!

Bestuur en Personeel

Camelot Guesthouse
Leora G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leora G
Enkelreisiger

Camelot Guesthouse het gesorg vir 'n heerlike ervaring.

Die gastehuis is netjies, skoon en in 'n goeie area geleë. Uitstekende kliëntediens. Die gasvrou en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. En om alles te kroon is daar 'n heerlike ontbyt ingesluit.

Camelot Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Camelot personeel.

Camelot Guesthouse
Melodie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die gasvrou was uiters gasvry, vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt gehad. Dit was werklik baie lekker om daar te bly.

Camelot Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Camelot en personeel.

Camelot Guesthouse
James E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Camelot Gastehuis bied 'n aangename verblyfervaring.

Camelot se personeeldiens is uitstekend en die kamers is stylvol gemeubileerd asook baie netjies. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal Camelot vir enige iemand aanbeveel.

Camelot Guesthouse's terugvoer

Dankie James. Julle is altyd baie welkom by ons. Camelot Personeel

Camelot Guesthouse
Anneli N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli N
Besigheidsreis

Die kamer was baie netjies en mooi en die badkamer is "awesome".

Ek het my verblyf baie geniet. Die kamer is pragtig. Ek was baie bly dat hul vir my 'n kamer met 'n badkamer gegee het. Ek hou nie van stort nie en het dit regtig baie waardeer. Die ontbyt was baie lekker en die diens van die personeel professioneel en vriendelik. Die eienaar is baie aangenaam en vriendelik en die ontbyt baie smaaklik.

Camelot Guesthouse's terugvoer

Hi Anneli
Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer.
Camelot sal julle altyd verwelkom.
Camelot Groete

Camelot Guesthouse
Hannes D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Gelukkig.

Sien gerus die sterre.

Camelot Guesthouse's terugvoer

Dankie Hannes..was net n plesier om julle te kon akkommodeer.
Sien weer volgende keer.
Vriendelike Groete
Camelot Personeel

Camelot Guesthouse
Dalene P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene P
Gesin met tieners

Uiters netjies en skoon.

Baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt.

Kevin G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G
Besigheidsreis

Nice quiet area, good breakfast, comfy bed, nice welcoming people, that's all any man needs!

I was welcomed early and booked in without any problems. We did an industrial show and I was due back at the guest house late, but it was no problem. Everything was neat and tidy, clean and comfortable. I will return there whenever I need to stay over in Secunda.

Reinette M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M
Gesin met tieners

Vriendelik, gerieflik, skoon en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Louis C - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis C
Besigheidsreis

Netjies en skoon, maar meubels is veroudered, hoë prys vir die diens wat gelewer word.

Netjies en skoon, maar meubels is veroudered. Bietjie duur vir die diens wat gelewer word.

Hendrik T - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T
Besigheidsreis

Netjies en skoon met vriendelike personeel.

Sien die sterre hieronder.

Mara E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara E
Besigheidsreis

Baie vriendelike en vinnige diens!

Ons moes vir werk oor die naweek gaan, ons is vriendelik ontvang, het toegang gehad sonder moeite selfs toe ons eers in die vroeë ure eers na nagskof by die gastehuis aankom. Ons kon eers baie later uitklok omdat ons eers moes slaap, ons is wakker kom maak, soos vooraf gereël, en ons kos was verpak omdat ons nie ontbyt kon nuttig nie. Regtige pragtige mense en die atmosfeer en diens was puik!

Leoni D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni D
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lodewyk B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lodewyk B
Besigheidsreis

Netjies en rustig!

Die kamer was skoon en gerieflik. Die diens was goed, maar hulle het ongelukkig nie ontbyt gemaak nie omdat ek vroeg moes gaan. Ek beveel die plek aan en sal weer daar oornag as ek in Secunda kom.

Abre V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik tot die mate wat die gastehuis dit toelaat.

Die geriewe was skoon en netjies, en die ontbyt was baie lekker.

Estelle S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Gesin met tieners

Baie aangenaam,

Baie aangenaam en netjies. Beddens gemaklik als 100%.

Anton K - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K
Gesin met klein kinders

Baie aangename personeel, baie tegemoetkomend. Lekker privaat en veilig.

Verblyf was baie aangenaam en veilig. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Op die TV was nie DStv kanale vir jong kinders nie.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steyn van der Spuy-straat 39, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABf4SNzXoM9vZbKPvK0j8y0SQYOjtayjLa2ZKJowJllBO3BtZ4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Steyn van der Spuy street Noordrand 2302 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -26.497168395658 29.201601147652
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!