LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Camelot on Bridekirk | LekkeSlaap
+16

Camelot on Bridekirk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridekirk-weg 1, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Camelot on Bridekirk is 'n selfsorghuis in die boomryke voorstad Edgemead in Kaapstad. Die eiendom is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die sakekern geleë.

Dié gemaklike huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het stapelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer wat 'n bad het.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-eetarea en -sitkamer het dubbeldeure wat na 'n buite-onthaalarea lei en 'n patio wat oor die swembad uitkyk wat met 'n net bedek is.

Parkeerplek is op die straat is beskikbaar. Die eiendom is ideaal geleë 8,5 km van die Canal Walk-winkelsentrum, 10 km vanaf Bloubergstrand wat bekend is vir vlieërbranderry, en binne 10 km vanaf die begin van die Durbanville-wynroete, om maar net 'n paar besienswaardighede in die Noordelike voorstede te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by Camelot on Bridekirk sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Bridekirk-weg 1, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridekirk-weg 1, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c7879a2980861928de4f6b400a46dfe0a4d5f5b1b237d81d8ad6a1163302539f43712b650fa1e5ac841dc844536f546d9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 Bridekirk Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.86219336352 18.551864985285
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!