Camelotte Venue & Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camelotte Venue & Accommodation is net buite Hartbeespoort en minder as 30 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 'n wittebrood-suite. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die wittebrood-suite is ondergrond en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n sitkamer. Elke kamer het badhanddoeke, 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Camelotte Venue & Accommodation het 'n plonspoel, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Nabygeleë besienswaardighede sluit De Wildt Jagluiperd-en-Wildsentrum, Magaliespark Gholfklub, Harties Kabelspoor en die Olifantreservaat in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camelotte Venue & Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]