Camelthorn Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camelthorn Akkommodasie bied selfsorgveblyf in 'n stil doodloopstraat in die prentjiemooi dorpie Kathu in die Noord-Kaap.

Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, dubbelbed, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en DStv-kanale. Tee, koffie, melk en beskuit word in die kamers voorsien en daar is gefiltreerde water in die kamers. Daar is ook 'n kragopwekker vir beurtkrag. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid is reg langs die dorp se watertoring en is oorkant die Lenmed privaat hospitaal. Steers, Spur, Pannaroti's, Mugg & Bean en privaat restaurante is nabygeleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camelthorn Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za