Kathu Akkommodasie by Camelthorn Akkommodasie | LekkeSlaap
+8

Camelthorn Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Camelthorn Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annette R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs. Netjiese, goed ingerigte gerieflike verblyf.

Uitstekend! Perfek. Sal dit beslis aanbeveel.

Annelie E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelik, laat jou dadelik tuis voel.

Baie gerieflik, vriendelike en behulpsame gasheer. Dankie vir 'n aangename aand in Kathu.

Thabo M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo M
Besigheidsreis

It was good to be a guest sleeping at this place.

Wish they can have pots for people to cook if they want to.

Allen R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allen R
Besigheidsreis

Alles wat nodig is.

Ek het die reis baie geniet.

Hennie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Enkelreisiger

Groot waarde vir prys.

Verblyf is pragtig skoon en bekostigbaar vir sakereisigers. Sal enigetyd aanbeveel vir enige reisiger.

Camelthorn Akkommodasie's terugvoer

Goeie dag Hendrik,

Baie dankie dis goed om te hoor julle het julle verblyf hier geniet en dat dit aan al julle behoeftes voldoen het.

Camelthorn Akkommodasie
Eric F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Camelthorn het aan al ons verwagtinge voldoen.

Camelthorn bied 'n gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys en in 'n aantreklike omgewing van Kathu. Ons kan Camelthorn beslis met groot vrymoedigheid aanbeveel by ander reisigers.

Johan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Netjies en bekostigbare verblyf.

Die verblyf was baie gerieflik met al die nodige toerusting vir selfsorg. Ten spyte van die koue was die stort baie lekker warm. Die bed was gerieflik en het selfs ‘n elektriese kombers gehad. Die gastehuis is minder as 5 minute van twee groot winkelsentrums geleë.

Janneke D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke D
Enkelreisiger

Lieflik.

Ek het regtig baie lekker gekuier, die kamers is skoon en die mense vriendelik.

Eben V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Alles wat jy nodig het.

Zettie D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zettie D
Besigheidsreis

Veilig en gemaklik.

Baie vriendelike mense. Het regtig lekker gebly. Sal weer van hulle plekkie gebruik maak.

Stephen B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen B
Besigheidsreis

Great

We had a great 3 days at Camelthorn Accommodation. It has a central location and is excellent value for money.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 34, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2OTZjNjk0LTM3MGMtNDQ3ZS04NjkxLTgxODA3OTUyN2NhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 34 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -27.698348133202 23.051987886429
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za