Camissa Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivierenweg, Banhoek, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Camissa Cottage is 'n pragtige houthuis op 'n plaas in Stellenbosch se wynlande. Die kothuis het 'n wye dek met stoele en 2 hangstoele wat 'n uitsig op die berge bied. Die berge word in die 2 damme langs die kothuis gereflekteer.
Die kothuis het 3 dubbelkamers en 2 badkamers wat elk 'n stort het. Elke kamer is smaakvol versier en het gehaltelinne en gemaklike beddens. Elke kamer het 'n lieflike uitsig op die berge en oor die wingerde. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea met 'n Slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n braai-area langs die houthuis wat 'n lieflike uitsig oor die water en op die berge het. Daar is 'n bad met warm water in die tuin wat gaste kan geniet terwyl hulle die natuurskoon bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Camissa Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
- Portugees
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Zevenrivierenweg, Banhoek, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivierenweg, Banhoek, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom