Umhlanga Akkommodasie by Campbell Cottage | LekkeSlaap
+16

Campbell Cottage

Kothuis B
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis B is 'n ateljee-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dit is 'n oopplan-eenheid met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed indien nodig, asook 'n selfsorgkombuis. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met volledige DStv, 'n patio met 'n braai-area en 'n klein, omheinde tuin. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Troeteldiere is welkom teen geen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorgverblyf. Standaardtarief vir 2 persone: R800 per nag. Hoogseisoen vir 2 persone: R1200 per nag.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis A
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kothuis A het slaapplek vir 6 gaste. 2 Gaste per kamer. Beide kamers is en suite. Twee ekstra gaste kan op 2 enkel-uittrekbeddens geakkommodeer word. Albei slaapkamers bied 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die oopplan-sitarea en -eetarea het plafonwaaiers en daar is 'n lugversorger asook 'n TV met volledige DStv. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, mikrogolf en 'n yskas. Linne en handdoeke word voorsien, maar ons voorsien ongelukkig nie swemhanddoeke nie. Die eenheid het 'n omheinde area aan die voorkant van die huis met 'n braai en oorgenoeg veilige parkeerplek. Die eenheid is troeteldiervriendelik teen geen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorgverblyf. Standaardtarief vir 4 persone: R1400 per nag. Elke bykomende persoon tot 'n maksimum van 6 persone betaal R250 ekstra per persoon per nag. Hoogseisoen: R2000 vir 4 persone. Elke bykomende persoon tot 'n maksimum van 6 persone betaal R350 ekstra per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-rylaan 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2U0OGFlLTBkNDgtNDIyYS1hNDcwLWEzM2QxY2RkOTkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 12 Campbell Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.717028 31.087199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za