Umhlanga Akkommodasie by Campbell Cottage | LekkeSlaap
+16

Campbell Cottage

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir Campbell Cottage
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Allan W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Allan W
Gesin met klein kinders

Average accommodation.

Swimming pool had broken glass in. Cut my foot on it. Linen on beds old and worn out.

Campbell Cottage's terugvoer

Dear Allan
Thank you for your review. I am a bit disturbed that you have said there was broken glass in the pool and wished you had brought it to my attention straight away as I hate to think that anyone gets injured and I even had my great granddaughter of 3 years old swimming. I do not recall anyone breaking a glass near the pool and I recently had the pool service company in to clean up after the winter months. I can only apologize for this.
I will check the linen but I had bought new linen just 6 months ago. Thank you for bringing this to my attention.
I wish you well for the coming year.
Regards,
Lola

Campbell Cottage
Charles S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe en akkommoderende gasvrou. Netjies en het alles wat jy nodig mag kry. Advertensie misleidend aangesien tuin en swembad deel van hoofhuis is en nie huurbehuising nie. Kort baie onderhoud.

Geen warm water by kombuis wasbak vir twee weke. Badkamer kas vrot weens lekkende pype. Al die krane sukkel om toe te draai. Kaste oral vrot. Kragprop werk nie en elders ontbreek dit.

Arno V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno V
Saam met vriende

Rustig, veilig en die perfekte plekkie om net te rus.

Dis nie ver van die strand af nie, dis baie veilig, nie een dag se moeilikheid gehad nie. Vir 'n familie sal dit ook perfek wees want daar is baie slaapplek. Ek sal net se dat die DSTV pakket volledig moet wees, en miskien 'n groter braaier. Maar daar is rêrig niks fout met die plek nie. Dankie vir 'n lekker vakansie!

Adell B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omdat ons min daar was, was dit aanvaarbaar maar ongelukkig baie onvoldoende selfs vir alledaagse gemak.

Advertering is bietjie misleidend aangesien swembad afgekamp is en deel is van huis met honde so lyk glad nie of dit deel is van "cottage"-verblyf. Kussings het 'n ongemaklike harde plastiek om, onder die sloop wat raas elke keer as jy jou kop lig en ongemaklik is. Krane by wasbak is los en aircon roes aansienlik. Geen komplimentêre koffie of teesakkies nie, geen haardroër beskikbaar nie, bring tog eie toiletpapier aangesien slegs gegee word wat op rol is. Ons het al baie beter diens ervaar op ander plekke vir hierdie bedrag wat ons moes betaal. Definitief nie 'n 4-ster-verblyf ervaring nie.

Jacques F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, maar sekere geriewe is stukkend en dienste is skielik oor die naweek gestop.

Michael S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Was baie lekker vakansie gewees. Lola is baie vriendelik en help graag, hulle is baie netjies en die swemstrand is lekker naby.

Terry V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay with our dogs and nice and close to the beach.

We enjoyed our stay and i'ts close to the beach.

Alette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beknop. Nie goed toegerus. Probleme met TV. Linne en handdoeke nie skoon en gemuf geruik.

Nie goeie ondervinding. Klere in kas vergeet. Hul het ons nie laat weet nie. Kon self dit gaan haal as hulle ons laat weet het. My suster moes 2 keer teruggaan om goed te haal. Nadat eienaar se seun onvriendelik met haar was. En dit courier na Johannesburg.

Karleen V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karleen V

Baie troeteldiervriendelik. Lola is 'n ster.

Sal beslis weer daar gaan kuier. Ons honde was uiters gelukkig en veilig daar.

Gerhard C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim eenheid met alle geriewe, selfs volle DStv. Min spasie in badkamer, maar dit is nie 'n groot probleem nie.

Ek sal die verblyf aanbeveel vir oornag of selfs vir kort vakansies. Daar is egter geen see-uitsig nie en die ligging is nie baie goed nie.

Abre O - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Abre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid was netjies. Naby baie besige pad met baie motorgeraas. Baie honde wat sedert 06:00 soggens blaf.

Eenheid was netjies en skoon, alhoewel aan ou kant . Genoeg spasie en goed toegerus. Ingang aan agterkant van huis - foto van akkommodasie baie misleidend.

Heinrich Werner S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay at Campbell Cottage.

The unit is clean, but small. Perfect if you just want to rest your head at night, but not recommended for a long stay.

Gudrun C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun C
Gesin met tieners

Baie vriendelik en skoon.

Dit is binne loopafstand na die Umhlanga Promenade en strand. Ons het met ons tieners en ons twee honde daar gebly.

Annemarie B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so opwindend nie.

Geen see-uitsig nie en die verkeer raas vreeslik.

Johan En Yvonne V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan En Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-rylaan 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2U0OGFlLTBkNDgtNDIyYS1hNDcwLWEzM2QxY2RkOTkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 12 Campbell Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.717028 31.087199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za