Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camphers Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camphers Rest bied praktiese en skoon verblyf in Glen Barrie, George, teen die voet van die Outeniekwaberg.

Die eiendom is naby die dorp en verskeie restaurante en dis net 600 m vanaf die George Hospitaal en 11 km vanaf die lughawe. Daar is ook 'n fietspark oorkant die pad.

Daar is 3 netjiese gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het, met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n yskassie en 'n tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerders saambring. Die kamers lei na 'n klein stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste.

Verder is daar nog 'n kamer met slaapplek vir 4 gaste, wat 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank het.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 85 resensies vir Camphers Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Jaar gelys 2

Ligging

  • Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camphers Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7893e1d303c956ad4ab4443a084246a5c465429a35517f9b83a08c9c11c91b16f0aff21408a603fad2c88f7d9101f19a05e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 32 Camphersdrift Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946197583066 22.456648631187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem