Camps Bay Beach Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Camps Bay Beach Cottages is in die hartjie van Kampsbaai geleë met die ikoniese Twaalf Apostels-bergreeks in die agtergrond. Stone Cottage is die ideale verblyf vir enige vakansie.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede waaronder 'n ateljeewoonstel, 'n kothuis met 2 slaapkamers en 'n kothuis met 3 slaapkamers. Daar is braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Die kothuis is stapafstand van Kampsbaai se promenade af, wat propvol restaurante, kroeë en kuierplekke is. Gaste het die geleentheid om 'n unieke deel van Kampsbaai se geskiedenis te beleef, terwyl hulle hul tyd geniet in een van die Kaap se mees gesogte bestemmings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camps Bay Beach Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R825 per nag (plek vir 2)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false