Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Garden Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochry-weg 1, Kampsbaai, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camps Bay Garden Apartment is 'n pragtige 50 m²-tuinwoonstel op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang in Kampsbaai. Die woonstel is loopafstand vanaf Bakoven Strand, een van die mooiste strande in Kaapstad.

Die dekor kombineer elemente van ouwêreldse sjarme met die natuur en bring sodoende 'n 'Afrika'-gevoel na die spasie. Gaste kan 'n prentjiemooi uitsig van die majestueuse Tafelberg geniet of in die tuin met 'n gedeeltelike see-uitsig ontspan.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed, lugversorger en plafonwaaier, en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien met kapsules, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies en skuifdeure wat na 'n klein balkon met 'n etenstafel vir 2 lei.

Daar is 'n beskutte buite-area met 'n ingeboude braai, etenstafel met sitplek vir 2, en 2 sonstoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Dié woonstel is die ideale plek om goeie herinneringe te skep.

Slaapplek

’n Bespreking by Camps Bay Garden Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Camps Bay Garden Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 72

Jaar gelys 8

Ligging

  • Pitlochry-weg 1, Kampsbaai, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camps Bay Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochry-weg 1, Kampsbaai, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfefdb3abe835e82d517a8e7b23dcb4e7527901a5c2a9956674a3b3d1a1be0d5304f547e1057fb735278840bf066c24922928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Pitlochry Road Camps Bay 8004 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.96217616296 18.375278579868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem