Camps Bay Hacienda

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camps Bay Hacienda het slaapplek vir 6 en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesins. Die eenheid kyk uit oor Kampsbaai se strand.

Dié ruim eiemdom is in 3 eenhede verdeel wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid is individueel versier, het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n leefarea.

Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die kamer het 'n bad en 'n stort, die derde kamer het slegs 'n stort.

Een van die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan in die eetarea geniet word. Die ander eenhede beskik oor'n kombuisie. Die leefarea het 'n TV met DStv, en daar is WiFi.

Gaste kan op die ruim gemeenskaplike stoep met 'n sitarea ontspan wat oor die swembad uitkyk met 'n pragtige see-uitsig. Die huis word vier keer 'n week skoongemaak, behalwe op Donderdae, het 'n elektriese heining, en 'n alarmstelsel. 'n Privaat voetslaanroete lei vanaf die agtertuin by die berg op.

Slaapplek

'n Bespreking by Camps Bay Hacienda sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camps Bay Hacienda gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R15 625 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false