Camps Bay Sea View Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 25, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camps Bay Sea View Apartment is 'n juweel van 'n woonstel op die eienaar se eiendom in die prentjiemooi woonbuurt, Bakoven, naby Kampsbaai in Kaapstad. Die eiendom is 2 km van Kampsbaai se strand en die strandfront se restaurante en kroeë af.
Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is apart van die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n kombuisie met verhit- en eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.
Die woonstel is half vas aan die huis en het 'n privaat ingang.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die boetiekwinkels in die area kan besoek en is sowat 3 tot 4 km vanaf Clifton se strande, 7 km vanaf Sea Point Pavilion en 5 km vanaf Tafelberg Kabelkar.
Slaapplek
’n Bespreking by Camps Bay Sea View Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 72
Jaar gelys 8
Ligging
- Rontree-laan 25, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Camps Bay Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 25, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom