Camps Bay Sunsets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camps Bay Sunsets is in die luukse voorstad Kampsbaai in Kaapstad geleë. Die woonstel is net 190 m van Glen Beach af en 300 m van Kampsbaai se strand af.

Hierdie moderne eenheid het 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het storte. Die leefarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskassie, koffiemasjien, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n tuimeldroër.

Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en uitsigte oor die oseaan in die verte. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in die woonstel.

Die perseel het veilige parkeerplek en gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is 'n hyser vir gestremde gaste.

Slaapplek

'n Bespreking by Camps Bay Sunsets sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camps Bay Sunsets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 990 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false