Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Campus Self-catering

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 26, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 R593 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer. Dit is stapafstand van winkels, 'n gimnasium en verskeie restaurante af.

Dié kamer het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed met en suite-badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en kookgerei. Tee, koffie en melk word voorsien. Die kamer is smaakvol gemeubileer en het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Daar is ook braaigeriewe op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Campus Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 126 resensies vir Campus Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Jaar gelys 10

Ligging

  • Hoffmanstraat 26, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Campus Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 26, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYjZkYmRlLTI0YWQtNDlhYS04OTVjLTQ4ODY0MGI4OWRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 26 Hoffman Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.6903 27.093541253967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem