Canal Quays 307

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Canal Quays 307 is 'n moderne woonstel vir sakereisigers en vakansiegangers naby die V&A Waterfront met slaapplek vir 4 gaste.

Die woonstel het lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort. Albei kamers het TV's.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n eetkamerstel vir 6, en 'n eetarea buite.

Die sitkamer het 'n TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Dié vertrek lei na die balkon met 'n uitsig oor die kanaal. Die woonstel word een keer per week skoongemaak. Veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Die Canal Quays-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n ontvangstoonbank met 24 uur-sekuriteit.

Canal Quays 307 is stapafstand vanaf Kaapstad Internasionale Konferensiesenstrum en daar is ponte wat toegang tot die V&A Waterfront bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Canal Quays 307 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canal Quays 307 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 815 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false