Canal Quays Woonstelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswaardighede.

Canal Quays verbind so-te-sê die stad met die see teen die agtergrond van die betowerende oseaan, hawe en berg, met 'n varswaterkanaal waarop watertaxis vaar wat die toneel voltooi.

Dit is op die Roggebaai Canal Waterfront in Kaapstad se sakekern geleë. Dit is lekker naby die beroemde V&A Waterfront, 'n kort wandeling of pontrit op die kanaal sal jou binne minute daar uitkry.

Die groot verskeidenheid restaurante, kroeë, koffiewinkels en kleinhandelwinkels op die perseel sal alle smake en modes bevredig. Vir kunsliefhebbers bied die Stadsaal en Artscape Teater 'n verskeidenheid uitvoerende kunste, soos opera, ballet, en drama naby die woonstelle.

Geriewe sluit 24 uur-ontvangstoonbank, lugversorging, DVD-speler, gratis parkeerplek, ten volle toegeruste kombuis, strykyster/strykplank, rook verbode kamers, privaat veranda, veilige parkeerplek, kluis en swembad.

Let asb. daarop dat daar oorkant Canal Quays bouwerk gaan plaasvind vanaf 1 September 2016. Konstruksie-ure sal soos volg wees: Maandae tot Vrydae vanaf 07:30 tot 17:30 en Saterdae vanaf 07:30 tot 16:00. Die ontwikkelaar het ons verseker dat hulle ontwrigting en geraas onder 'n billike vlak sal probeer hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Hongaars

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canal Quays Woonstelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za